“Bheki Cele wil die rol van kommissaris speel, hoewel hy ’n politikus en geensins ’n ervare en kundige polisieman is nie.”
Lees meerAlles vir Vrydag 25 Februarie 2022
Uitspraak voorbehou in Gupta-direkteure se saak
Islandsite Investments behoort aan lede van die omstrede Gupta-familie en is vroeër in sakeredding geplaas.
Regering hof toe gesleep oor reuseskenking aan Kuba
“Dit is verregaande om in die huidige sosio-ekonomiese toestande so ’n reusebedrag aan ’n ander land te wil skenk.”
Koop weer jou brandstof in ʼn kan
“Dit is jammer dat ons op die ou end die hof moes nader om die departement te dwing om dié irrasionele en nadelige regulasies terug te trek.”
Sitole se kontrak as polisiehoof beëindig
“Pres. Cyril Ramaphosa en genl. Khehla Sitole het ooreengekom dat dit in die beste belang van die land sal wees.”
Ondersoeke by Hoërskool Jan Viljoen duur voort
Altesame 12 leerders is ná die omstrede voorval by die skool geskors.
Russiese Grand Prix van die baan
Daar sal nie weer ’n F1-wedren in Sochi wees nie.
ToekomsVenster: Kom kry ’n nuwe hart
Wonderwerke gebeur steeds en jou lewe kan herstel word.
SA diereredder gestrand in Oekraïne
“As enigiemand in Oekraïne nou vir jou sê hulle is nie bang nie, sal hulle jok.”
Polisie gryp onderwyser wat glo teister
ʼn Onderwyser aan die Hoërskool Dundee het na bewering ʼn leerder tydens skoolure seksueel aangerand.
NWU bars uit sy nate
Die universiteit het opnuut benadruk dat hy nie ʼn verpligte inentingsbeleid volg nie.
Noue ontkoming toe vlieënier noodlanding doen
Nooddienswerkers het die klein vliegtuig onderstebo in ʼn veld aangetref.
Student sak inmekaar op kampus, sterf
“Sy het net gesê sy voel verskriklik moeg en het teen ’n muur gaan staan.”
Luister: Drie wyshede vir beginnerondernemers
“Dit gaan alles oor die kennis om die werktafel en die ondersteuning wat jy ontvang. Is ek self suksesvol? Nee.”
Brandstof kan tot R25/liter styg – ekonoom
Motoriste kan reeds volgende week ʼn skerp styging in die prys van petrol en diesel verwag.
Luister: #HoeNou?!
‘n Weeklikse podsending oor waar allerhande alledaagse dinge en hulle name vandaan kom. Luister na Su-an Müller-Marais en Gerhard van Huyssteen in episode een van #HoeNou?!
Drie sterf in trompop botsing
Die bestuurder van die BMW het die botsing oorleef.
Oekraïens-Russiese-krisis in retrospeksie: Moontlike lesse van Versailles
Hierdie diplomatieke mislukking is egter nie ʼn onlangse politieke vraagstuk nie, maar die ontstaan daarvan kan na die einde van die Koue Oorlog teruggespoor word.
Djokovic nie meer wêreldno. 1
Dit is die eerste keer in 18 jaar dat nóg Novak Djokovic nóg Rafael Nadal, Roger Federer of Andy Murray die wêreldno. 1-speler is.
Ondersoek begin jare ná seuns se dood by waterpark
“Ons is emosioneel gedaan.”