“Dit is duidelik dat die dood van die slagoffers vermy kon word as James en Jennifer Crumbley net die nodige ywer in die sorg van hul seun aan die dag gelê het.”
Alles vir Vrydag 25 Februarie 2022
Musiekvideo: Nuwe musiek uit Gian Groen se pen
“Dit is byna asof jy in ʼn glaskas sit en musiek maak waar die wêreld kan inkyk, maar die kunstenaar sien niemand nie.”
Platsak poskantoor kan nie verskaffers betaal
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor skuld sy verskaffers miljoene rand en die regering erken dat daar nie geld is om hulle te betaal nie.
Polisiehond help gesteelde skape uitsnuffel
Van Januarie tot Desember verlede jaar is meer as 1 080 stuks vee ter waarde van R6 miljoen in Brandfort gesteel. In 24 van die 53 sake is 10 tot 79 stuks vee op een slag op plase gesteel.
AU vra skietstaking in Oekraïne
Hulle het ʼn beroep op Rusland en enige ander streek- of internasionale rolspelers gedoen om internasionale reg, gebiedsintegriteit en die nasionale soewereiniteit van Oekraïne te respekteer.
Boek: ‘Sy is myne’ – Francine Rivers
“Almal wil graag ryk word in die myndorpie, maar dit is ʼn liefde baie kosbaarder as goud wat almal in die dorp uiteindelik sal red.”
Vettel sê nee vir Russiese Grand Prix
“Ek dink dit is nou verkeerd om in Rusland aan ’n wedren deel te neem.”
Navo het ‘geen plan’ om magte na Oekraïne te stuur
Oekraïne se president sê sy nasie is “alleen gelaat”.
Luister: Belangrikheid van velsorgroetine
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner oor velsorgroetines, hoe belangrik dit is om een roetine daagliks te volg en hoe dié roetine verander soos wat veroudering plaasvind.
Swaar straf vir twee wat renosters stroop
Die twee mans is Donderdag gevonnis nadat die karkasse van twee renosters, waarvan een se horings reeds gestroop was, in 2019 in die Krugerwildtuin aangetref is.
kykNET Buite Ekspo beloof weer hope pret vir hele gesin
Van 4×4-ritte en braaikompetisies tot pretparke en wynproe, die kykNET Buite Ekspo bied iets vir almal.
Vrystaat se krane én geld droog op
Dorpe en nedersettings is weke lank sonder water en krag, berge vullis bou voor huise op wat plaagdiere lok, paaie is onbegaanbaar, en riool loop deur strate, erwe en naburige plase.
Mooi so, Sarel!
Ná die eerste dag se spel het die Proteas meer lopies op die telbord as wat hulle in die hele vorige wedstryd kon aanteken. Boonop het Sarel Erwee ook sy eerste toetshonderdtal geslaan.
Polisie begin duisende nuwe lede werf
Aansoeke vir leerlingwetstoepassingsbeamptes sluit volgende maand.
Resep-video: Malvalekkertert
Daar is min dinge so lekker soos ʼn heerlike stuk yskastert saam met ʼn lekker warm koppie koffie.
Kom wind, kom weer – Stormtrak sal als trotseer
Die Stormtrak is ʼn fantastiese gesinsvoertuig wat enige terrein moeiteloos en stylvol aanpak en keer op keer ʼn glimlag op jou gesig plaas.
Vet pret by Bietjiebosfees
Kom sing, kuier, dans en eet saam terwyl van die land se bekendste kunstenaars ʼn draai op die verhoog maak.
Kry hiér jou kykstof aanlyn
Die onlangse nuus dat DStv sy stroomdienste van Maart af gaan beperk, sal talle Suid-Afrikaners na alternatiewe bronne van kykstof laat soek.
Poetin se optrede ’n ‘slag vir wêreldvrede’
“Ware sekuriteit kan nie deur die loop van ’n geweer verkry word nie.”
Oudbeamptes het Floyd se regte geskend – hof
Die voormalige polisiebeamptes is ook daaraan skuldig bevind dat hulle “doelbewuste onverskilligheid” teenoor die vermoorde George Floyd se mediese behoeftes getoon het.