Die Durbaniete het steeds met ’n bonuspunt gewen om die agtste plek op die VRK-ranglys in te neem.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 Februarie 2022
Student vas oor paraffienbom op kampus
’n Bottel vol paraffien met ʼn brandende pit is na die ingenieursfakulteit van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein geslinger.
Sonskynreeks: Ritchie onstuitbaar in Durban
Wanneer ʼn gholfspeler momentum het, is daar bitter min wat hom gaan keer.
VRK-reeks: Stormers loop deur teen Connacht
Nog ʼn swak skeidsregter, nog ʼn nederlaag vir ʼn Suid-Afrikaanse rugbyspan oorsee.
‘Wêreld moet hom staal vir lang oorlog’
’n Aandklokreël geld vanaf 17:00 in die Oekraïense hoofstad Kiëf.
Video: Jakkie Louw se Felias en Pokkel leer kinders speel-speel
“Felias en Pokkel wil die kinders leer en ek bring juis die vermaaklikheidsfaktor in sodat dit nie soos skool voel nie.”
Jong man vir dood op sypaadjie agtergelaat
Die man is met ’n klip aangerand.
Reën, reën en nóg reën vir ooste van Australië
Vyf mense is dood te midde van swaar reën wat tans oor die ooste van Australië uitsak.
Pak kleinding se kosblik só
Maroela Media het ’n paar wenke gekry om te sorg dat die kosblikke vanjaar gesond gepak word.
Man verdrink toe hy help soek na krokodilslagoffer
Die man het glo help soek na ’n man wat deur ’n krokodil die rivier ingesleep is.
Internasionale oorsig: Oorlog in Oekraïne – drie maniere hoe dit kan eindig
Die oorlog in Oekraïne is vir die hele wêreld relevant, maar nie omdat dit die begin van ʼn sogenaamde Derde Wêreldoorlog beteken nie.
e-Hat se voortbestaan verwelkom
“Dit is verblydend om te sien dat Pearson sy gebruikers se belange op die hart dra en begrip toon vir die unieke taalsituasie in Suid-Afrika.”
Keer só dat jy ʼn slagoffer van ʼn liefdeswendelaar word
Jy dink dalk ʼn swendelaar is maklik om uit te ken, maar daar is party rooi vlaggies waarvan jy moontlik nie eens weet nie.
Styging in brandstofprys aangekondig
Suid-Afrikaanse motoriste gaan Woensdag die impak van die voortslepende onrus in Oekraïne aan hul sak voel.
Elfde verdagte in hof ná Rosettenville-skietery
Die verdagtes is glo almal deel van ’n sindikaat van 25 transitorowers.
Skrywer sterf in Botswana
Veronica Roodt is op haar rusbank voor haar tent in die Moremi-wildtuin dood gevind.
Pasifiese Superreeks: Hurricanes laat Blues bloos
Saterdag se kragmeting tussen die Hurricanes en Blues in Dunedin het al die bestanddele van ʼn feesmaal gehad.
Luister: Dís nou ware etiket, sê plaaslike butler
André Visser, ʼn professionele butler, het by Maroela Media in die ateljee kom kuier en gesels oor watter etiketreëls hy voel ons nooit moet laat vaar nie.
Proteas (uiteindelik) op die voorvoet teen Kiwi’s
Ná die fiasko van die eerste toets kan ondersteuners trots wees op die Proteas se terugvegpoging. Hulle was ’n paar dae gelede teen die planke; vandag het hulle darem ’n hele paar houe ook ingekry.
Man vas ná moord op Vrystaatse boervrou
Daar is aanvanklik vermoed dat Lettie de Ru (79) aan natuurlike oorsake oorlede is.