Emma Willemse se uitstalling wat ons laat verlede jaar by Union House in Kaapstad ervaar het – toe die inperkingsreëls nog baie streng was, daar aandklokreëls en baie hoë Covid-sterftegevalle was.
Lees meerAlles vir Sondag 27 Februarie 2022
Lank lewe die teater
Die afgelope twee jaar was besonder moeilik vir die uitvoerende kunste skryf Maryke Roberts.
Rusland, Oekraïne gaan ‘praat’
Poetin het intussen wêreldwyd paniek gesaai deur aan te kondig dat hy sy kernafweermagte, wat kernwapens insluit, op hoë gereedheid geplaas het.
JC Ritchie struikel, maar hy val nie
Die Belg Christopher Mivis (-20) het die baan aan die brand gespeel en in ʼn stadium het Ritchie se voorsprong tot net twee houe gekrimp.
Curro nou ‘nóg meer gesog’
Die groep het verlede jaar ʼn wins van R3,5 miljard getoon. Dit is ʼn 15% toename in die R3 miljard wins wat die groep in 2020 gemaak het.
Hou die hele gesin só gesond
Om die hart aan’t klop te hou, die endorfiene aan’t vloei te kry en die ekstra paar kilo’s in hul spore te stuit, is ʼn gesonde leefstyl ʼn noodsaaklikheid.
12-jarige se nagmerrie-ervaring in staatshospitaal
“Ek het haar vandag laat ontslaan. Ek kan nie my kind in daai plek los nie.”
Meisieskole kraai koning in akademie
Skoolhoofde sê gemengdegeslagskole sal nóóit vir enkelgeslagskole kan kers vashou nie. Dís waarom.
Internasionale oorsig: VSA-studie wys op gevolge van pandemie-skoolsluitings
Navorsing wat onder Amerikaanse voorskoolse en laerskoolleerders gedoen is, het die afgelope week getoon dat die sluiting van skole tydens die Covid-19-pandemie tot groot leeragterstande by leerders gelei het.
Melktertdag: Maroela-lesers deel gunstelingresep, -herinneringe
Hier is ʼn paar Maroela Media-lesers se gunsteling‑melktertoomblikke ter viering van Nasionale Melktertdag (27 Februarie).
Meesterbrein agter vlaag ontvoerings vas
Die verdagte was glo betrokke by verskeie ontvoerings in Gauteng en Mosambiek waar ‘n losprys vir die slagoffers geëis is.
SA matrikulant se punte beste ter wêreld
Jade Reynolds het ʼn tweejaar-sillabus van die Cambridge International-eksamen in een jaar voltooi deur haarself tuis te onderrig.
Trofeejagters mag sóveel luiperds, renosters teiken
“Suid-Afrika is een van baie lande wat die volhoubare jag van olifante, luiperds en swartrenosters toelaat. Die inkomste wat hierdeur genereer word, is noodsaaklik vir die vooruitgang van arm landelike gemeenskappe.”
SA’ners in Oekraïne – ‘Dis chaos’
“Motors staan vir kilometers in ʼn ry by grensposte en verskeie Suid-Afrikaanse studente wat nie karre het nie, moet meer as 10 km stap om die grens te bereik.”
Ses sterf toe bestuurder beheer verloor
In ʼn ander voorval in die provinsie het ʼn skoolbussie ʼn sewejarige kind buite ʼn skool doodgery.
Dis Rose teen Hane in Sesnasies
Dit was die Franse se eerste oorwinning in Edinburgh sedert 2014.
Nadal steeds onoorwonne
Dit was die Spanjaard se vierde titel in Acapulco nadat hy ook in 2005, 2013 en 2020 die trofee omhoog gehou het.
SA’ners blink uit in Engeland
Hanro Liebenberg is die Tigers se kaptein en sy span het ʼn stewige voorsprong op die punteleer.
Boulers sal wedstryd vir Proteas moet wen
Die hoogtepunt van die dag uit ʼn plaaslike ondersteuner se oogpunt was Colin de Grandhomme se 120 onoorwonne lopies.
Babas gebore, al reën die bomme
Die oorlog woed in Oekraïne, maar dit keer nie die natuur om sy gang te gaan nie, en verskeie babas is nou al gebore terwyl bomme op die hoofstad Kiëf neerreën.