Om uit ʼn belowende beroep uit in ʼn hospitaalbed te beland met ʼn diagnose wat geen 30-jarige ooit sal wil hoor nie, is reeds ʼn reusagtige uitdaging. Furlo Theron gesels oor sy ondervindinge met Sarie Marais-Nell.
Alles vir Sondag 27 Februarie 2022
Waldemar Schultz ‘toegewy’ aan rol as ‘Die Byl’
“Dit is wonderlik hoe elke seisoen ʼn lewe van sy eie aangeneem het.”
Ons vier Melktertdag!
Dié dis spog jaarliks met sy eie spesiale dag op 27 Februarie.
Covid-19-statistieke: Net 7% toets positief
Net 29 mense is Saterdag met Covid-19 in die hospitaal opgeneem.
Gru-ongeluk eis onderwysers, leerder
Die bussie was op pad terug van ʼn werksessie wat onderwysers en leerders op Tweeling bygewoon het.
Gill Packham-moord: ‘Ek mis my suster elke dag’
“Dit raak nie makliker nie, jy leer net hoe om daarmee saam te leef.”
Gedagte vir die dag: Die hart van die heelal
Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ’n kind van God en ken God. (1 Johannes 4:7)