Drie gelukkige lesers kon elkeen ‘n dubbel-BBP-kaartjie wen na die Proe’toria-fees by Monte de Dios in Pretoria op 5 en 6 Maart.
Alles vir Maandag 28 Februarie 2022
Sepiegids: Hartverskeurende besluit vir Delia in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ is Justin in ʼn desperate situasie en besef hoe kranksinnig Samantha is en in ‘Getroud met rugby’ sing Johan vir Petro die liedjie wat hy vir haar geskryf het.
Toetssege wink vir Proteas
Sedert Dean Elgar die kapteinskapleisels vasgevat het, is daar skielik weer ’n bietjie murg in die Suid-Afrikaners se pype.
Wen: Cheslin Kolbe pryk op omslag van RUGBY 22-speletjie
Twee gelukkige Playstation-spelers staan die kans om elkeen ʼn RUGBY 22-speletjie te wen.
Rusland se oorlog teen Oekraïne kan miljoene ontwortel
Meer as 116 000 mense is reeds gedwing om oor internasionale grense na naburige Europese lande te vlug.
Betaalflaters kos departement van toerisme glo miljoene
Verskeie foutiewe betalings is glo aan oorlede begunstigdes en mense met ongeldige identiteitsnommers gemaak.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 000 nuwe gevalle
Heelwat minder mense is Sondag teen die koronavirus ingeënt.
Leef gesonder, koop gesonder
Kenners meen ’n gesonde leefstyl is haalbaar én volhoubaar sonder die alewige weeg en wonder. En dit begin by jou inkopiewaentjie!
SAID kry gesteelde miljoene terug
Die betrokke maatskappye het bedrieglike belastingopgawes van meer as R10 miljoen ingedien.
Gedagte vir die dag: Die ewige pad
Deursoek my, o God, en ken my hart; toets my en ken my onrustige gemoed. Kyk of daar enige sondige neiging by my is, en lei my op die ewige pad. (Psalm 139:23-24)