Gwede Mantashe, Duduzile Myeni en Nomvula Mokonyane is van die persone wat onreëlmatig voordeel getrek het uit Bosasa.
Lees meerAlles vir Dinsdag 1 Maart 2022
Petisie by die parlement oor brandstofpryse
“Dit is ondenkbaar dat die regering tydens een van die onsekerste en uitdagendste tydperke in die wêreld se ekonomiese geskiedenis steeds voortgaan om brandstofpryse onbehoorlik op te stoot.”
Life Esidimeni: ‘Mediese nalatigheid’ lei tot pasiënt se dood
“Jaco Stols het onverklaarbare merke op sy liggaam gehad het en slegs 39 kg geweeg.”
Nóg ʼn ANC-kader aan die hoof van die SVA
“Dit is onverklaarbaar hoe die president net nóg ʼn kader aangestel het in die amp. Ons land moet eerste kom, nie die ANC nie.”
Oud-onderwyshoof verdink van PPE-bedrog
“Alle rolspelers sal aanspreeklik gehou word.”
Driejarige sterf toe huis brand
Die seuntjie se ma, sussie en ‘n baba het beserings opgedoen, maar kon uit die brandende huis ontsnap.
Staatskaping: Derde volume verwag
Die presidensie sal na verwagting later vandag formeel die derde volume van die verslag van die geregtelike Kommissie van Ondersoek na Bewerings van Staatskaping, Korrupsie en Bedrog in die Staatsdiens, ontvang.
Nog ʼn aanbieder groet ‘Die GROOT Ontbyt’
Elsa Esterhuizen groet die geel bank ná sewe jaar by die ontbytprogram.
ToekomsVenster: Sy vrede vir ons
God se vrede is ʼn inklusiewe en omvattende vrede. Dit is die vrede wat alle verstand te bowe gaan.
Koningin hervat pligte ná Covid-diagnose
Kommer oor die 95-jarige monarg se gesondheid het die afgelope tyd toegeneem nadat sy verlede jaar by die hospitaal opgeneem is vir ongespesifiseerde toetse en meer onlangs ná haar Covid-19-diagnose.
Sojabone gereed vir bolwurm en glifosaat
“Voordat Intacta in 2015 vrygestel is, het Brasiliaanse boere ʼn gemiddelde opbrengs van 2,9 t/ha gekry. Vyf jaar later kon hulle oeste van tot 3,5 t/ha afhaal.”
Ramptoestand: ANC-LP’s verspeel parlement se kans op groter sê
“Dit is jammer dat die parlement nou die geleentheid misgeloop het om die regering se inperkingsmagte in ooreenstemming met die Grondwet te bring.”
Vrystaat verloor miljoene in padtoelaes
Vrystaat Landbou eis nou om te weet wat hierdie besluit genoop het, aangesien die provinsie se paaie reeds in ʼn haglike toestand is.
Oekraïner wou glo Rus se seiljag laat sink
Die matroos wou glo die seiljag laat sink nadat hy op die nuus gesien het hoe wapens wat sy baas se maatskappy vervaardig ʼn gebou in Kiëf plattrek.
Ontvoerde sakeman gered
Die taakspan het die afgelope week agt verdagtes in hegtenis geneem wat met ontvoerings en die eis van lospryse verband hou.
Nuuskommentaar: Wie verloor almal in Rusland-Oekraïne-oorlog?
Hoewel die oorlog tussen Rusland en Oekraïne woed, is soveel meer as net Oekraïne se heil op die spel.
‘Los die hof, lewer dienste’
“Dit wil voorkom asof die munisipaliteit [Mafube] hom tot die hof wend net om nié dienste te lewer nie.”
Meningstuk: Roei tog dié rugby-irritasies uit!
Wim van der Berg ondersoek dié sport se irritasies in sy jongste meningstuk.
‘Black beast’ Massey Ferguson, eerste in SA
Ná 12 weke het die swart MF 7720 S in die Durbanhawe aangekom en met sy aankoms op die plaas het Carter die trekker die “Black beast” gedoop.
AB besing Proteas se lof
“Mark Boucher en Dean Elgar se leierskap is duidelik te siene.”