Eloff het ʼn nuwe snit uitgereik en kuier nou saam met sy gewilde “Johnny blou” op die Top-20.
Alles vir Dinsdag 1 Maart 2022
Uitdrukking: Iemand harpuis laat ruik
Wat het die uitdrukking “iemand harpuis laat ruik” met gom en ʼn bokskryt te doen? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Franse ongetwyfeld ’n gevaar in 2023
Die Springbokke is egter steeds die voorste rugbyland ter wêreld.
Afrikaanse kunstenaars skitter binnekort by nuwe kunstefees
“Dit is ʼn fees vir die hele gesin en gaan nie net sorg vir voedsel vir die siel nie, maar ook dat minstens 8 000 honger magies gevul sal word.”
Kaptein Dean tevrede met terugvegpoging
Nieu-Seeland sal nóg ’n bietjie langer moet wag om ’n toetsreeks teen die Proteas te wen.
Paia-aansoek oor Sitole se ‘goue handdruk’ gebring
Die publiek het die reg om te weet hoekom genl. Khehla Sitole se dienskontrak as nasionale polisiekommissaris vroeër beëindig is, en wat sy “goue handdruk” behels.
Tshwane-begroting toe wel goedgekeur
Die Tshwane-metro se aansuiweringsbegroting is Maandag wel goedgekeur nadat ActionSA aanvanklik gesê het hy gaan daarteen stem.
Covid-19-statistieke: Geen nuwe sterftes in afgelope 24 tot 48 uur
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,7%.
Nuwe hoof vir NVG se ondersoekdirektoraat aangekondig
Johnson was lid van die spanne wat die voormalige polisiehoof Jackie Selebi en die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius vervolg het.
Twee dood, twee vas ná mislukte transitoroof
Daar is ook op ʼn Porsche Cayenne en ʼn BMW, wat glo deur die rowers tydens die rooftog gebruik is, beslag gelê.
Kyk: ‘Grootste aanval nóg op Afrikaanse onderwys’
Dit sal inderwaarheid beteken dat openbare skole ’n “verlengstuk van die staat” word, wat bloot die regering se instruksies sal moet uitvoer.
Verwaarloosde weermag kan SA duur kos
Die weermag is nie ʼn “prioriteit wat stemme wen nie”, maar die gebrekkige begroting beteken Suid-Afrika word toenemend kwesbaar op militêre gebied.
Gedagte vir die dag: Volg sy voorbeeld
As herders moet julle die kudde van God goed oppas; hulle is aan julle toevertrou. Moenie baasspeel oor dié wat God aan julle sorg toevertrou het nie, maar stel die voorbeeld vir die kudde. (1 Petrus 5:2-3)