“Dit lyk of dit Julius Malema se regstrategie is om eenvoudig alles te ontken.”
Alles vir Woensdag 2 Maart 2022
Februarie se motorverkope die beste in amper ’n jaar
Toyota het nie net koning gekraai met die meeste verkope nie maar ook met die topverkoper-passasiersmotor vir Februarie.
Inenting teen bek-en-klouseer wink
Die siekte het reeds in Mei verlede jaar in KwaZulu-Natal uitgebreek, met ʼn hernieude vlaag gevalle wat in Januarie opgevlam het.
Foto’s: Dit sous steeds in Australië
“Dit is die grootste vloed wat ek nog gesien het en ek is al 20 jaar hier.”
Video: Miljoene kyk na truuk met suikerpakkie
ʼn Paar valkoë is oortuig hulle weet presies wat gebeur.
Tonne krewe spoel uit met rooigety
“Die dooie krewe kan ʼn gesondheidsrisiko vir mense inhou omdat dit al lank in die son lê.”
Novak en afrigter se paadjies skei
“Ek sal Novak se grootste ondersteuner op en langs die baan bly.”
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Audi e-tron-reeks
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor vier nuwe bekendstellings – die Renault Clio V, Chery se Tiggo 8 Pro, die Audi e-tron-reeks en die nuwe Mercedes-Benz C-klas.
‘Verslag bevestig ANC is misdaadsindikaat’
Die DA sê die ANC is die “gemeenskaplike draad” wat al drie volumes van die Zondo-kommissie se verslae saambind.
Magnaat wil ‘Tinder Swindler’ dagvaar
Die Tinder-swendelaar hou egter vol hy is nie die monster wat almal hom wil uitmaak nie.
Resep: Salami-en-soetrissie-voupakkies
Wraps (tortilla-voupakkies) werk goed vir die kosblik. Dit is ook ʼn heerlike, vinnige en gesonde middagete.
Gauteng-munisipaliteite skuld Eskom miljarde
“Eskom probeer alle wetlike stappe doen om die skuld in te vorder en sal seker maak dat die munisipaliteite al hul skuld delg.”
Boek: Skeepsjoernaal van VOC-vlootadmiraal geboekstaaf
Dan Sleigh se jongste niefiksie boek ‘Retoervloot’ is gegrond op ʼn voorheen onontdekte skeepsjoernaal van ʼn VOC-vlootadmiraal.
Gedig: Wie ken die taal van die blindemol?
Geniet Abraham Fouché se kindervers oor die taal van ʼn blindemol.
Fratsongeluk eis Tukkie ná sus se troue
Die paartjie se hond, Xara, het ná die ongeluk weggehardloop. Sy is steeds soek.
Dwelms vermom as groente by grens
Doeanebeamptes het ʼn sleepwa gelaai met groente by die grens tussen Amerika en Meksiko aangekeer nadat ʼn snuffelhond iets tussen die skerp reuk van uie geruik het.
Pelican State oor musiek, klas gee: ‘Daar is ʼn kuns in balans’
Constant van Graan verbreek die stereotiepe grense wat rondom mense in sy bedryf opgerig is.
Polisieman vang vierde baba
AO. Roderick Middelkamp het reeds met die geboorte van vier babadogtertjies hand bygesit.
Skip sink met Bentleys, Porsches, Lamborghini’s
Sowat R6,1 miljard se motors was aan boord die vragskip toe dit twee weke gelede aan die brand geslaan het.
Oekraïense TV-toring gebombardeer
Rusland word van “oorlogsmisdaad” beskuldig nadat ’n woonstelblok tydens ’n ander lugaanval in die slag gebly het.