Lucy Thomas sê dit was die wonderlikste gevoel om in die arms van ʼn reddingswerker te wees nadat haar motor sowat 75 m ver by Chapmanspiek afgetuimel het.
Alles vir Woensdag 2 Maart 2022
Covid-19-statistieke: Nog 1 649 toets positief
Die positiwiteitskoers is weer hoër nadat dit vroeër vandeesweek effens gedaal het.
Gedagte vir die dag: Laat ander die leiding neem
Toe het Moses vir Josua geroep. In die teenwoordigheid van die hele Israel het hy vir Josua gesê: “Wees sterk en hou moed! Jy sal hierdie volk die land inlei, die land wat die Here aan hulle voorouers beloof het. Jy sal die land as hulle erfdeel aan hulle gee.” (Deuteronomium 31:7)