Die boere het vanaand die laaste twee vroue op elkeen se plaas aan familie en vriende voorgestel, en dit lyk of die kuiertjie hulle help om te besluit wie werklik vir die manne bedoel is.
Lees meerAlles vir Donderdag 3 Maart 2022
Vier vroue van mensehandelsindikaat gered
Die vroue is glo met beloftes van werksgeleenthede van Johannesburg na Durban gelok.
SA moet ophou ‘bo sy vermoë leef’
Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se enorme skuldlas plaas die volhoubaarheid van openbare finansies in gedrang.
‘Russe, Weste moet nou skik’
Die voortslepende oorlog in Oekraïne kan die hele wêreld se ekonomie knou.
Verdoemende bewyse in Malema-saak gelewer
“Indien hulle die patroondoppies met die geweer wat die lyfwag ingegee het, kan verbind, word hulle hele verweer uit die water geskiet.”
Foto’s: Sanger van ‘Brannewynlippe’ verloof
Dis egter duidelik dat sy aan die einde van die dag van méér as net die kunstenaar se musiek gehou het.
ToekomsVenster: My God sal in elke behoefte voorsien
Inderdaad die Psalmdigter skryf mos: “Die Here is my Herder. Ek kom niks kort nie”.
Rusland neem beheer oor hawestad
Chaos en paniek het die afgelope week in Kherson geheers, met inwoners wat nie basiese benodighede in die hande kon kry nie.
Boek: ‘As die katjiepiering blom’ – Audrey Jantjies
ʼn Storie van liefde, hoop en ʼn beskermengel of twee.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik
Taalgebruikers struikel soms oor die verskil tussen “klaarblyklik”, “blykbaar”, “oënskynlik” en “skynbaar”. Taaltoffie stel ondersoek in
Malema se ontstellendste en gevaarlikste opmerkings
Hoewel Malema ’n oorvloed ontstellende, laakbare en gevaarlike opmerkings onder kruisverhoor gemaak het, staan een in die besonder uit weens die onheilspellende aard daarvan.
Borgtog vir egpaar ná klagtes van ‘moordlys’
Verskeie mense vermoed dat hulle name op Schalk en Leoni van der Merwe se beweerde moordlys verskyn. Daar is egter nog nie vasgestel of dié lys wel bestaan nie.
Resep: Leoni de Coning se melktertkombinasie
Maroela-leser Leoni de Coning het die verhaal oor haar gekombineerde melktertresep gedeel, waarna lesers wou weet hoe om dié geheime resep te maak.
Bokke weer in lewende lywe te sien
SA Rugby (Saru) het vandag aangekondig dat kaartjies vir die komende Springbok-tuistoetse binnekort beskikbaar sal wees.
Een plaasmoord ʼn week vir ses jaar – AfriForum
Een uit elke tien slagoffers word ook gemartel voordat hulle vermoor word.
Russiese atlete by Paralimpiese Winterspele weggewys
“Ons is baie jammer dat ’n regering se besluit om die Olimpiese verdrag te verontagsaam só ’n invloed op julle het. Julle is die slagoffers van jul regering se optrede.”
Amelia Earhart se helm haal meer as R12 miljoen
Die naam “A. Earhart” wat met ʼn swart pen geskryf is, is vandag nog sigbaar in die helm.
Mercedes-Benz C-klas: Klassieke ontwerp seëvier
Soms gee ʼn vervaardiger ʼn té groot sprong vorentoe, en soms is dit nie ver genoeg nie. Hierdie C-Klas is net reg.
Kaapstad ondervind drastiese toename in diarree
“Ons is nog nie eens halfpad deur die seisoen nie en dié syfers is reeds kommerwekkend.”
Suzuki-padskool: Beter ryers is veiliger ryers
Die padskool is nie om van jou ’n vinnige ryer op ’n baan te maak nie. Die doel van hierdie dag is om ryers ’n kans te gee om te werk aan hulle tekortkominge.