Graffiti Boeke het pas ʼn topverkoperlys vir Februarie bekendgemaak. As jy dus nog wonder wat om nou te lees, behoort dié lys jou te help.
Alles vir Donderdag 3 Maart 2022
Oudverkeersbeampte kry lewenslank vir moord
Die slagoffer het die dag van haar ontvoering haar selfoon by haar suster gelos en gesê sy gaan dalk nie lewend terugkom nie.
Podlitiek: SA red Kuba weer, Malema geweer-verweer
Podlitiek is terug en dié week gesels die span oor Suid-Afrika se jongste lening aan Kuba en die hofsaak teen Julius Malema oor die afvuur van ʼn aanvalsgeweer. Die derde deel van die Zondo-kommissie se verslag kom ook onder die loep.
Is karakter belangriker as kennis?
Is goeie karakter werklik die enigste bestanddeel vir sukses? Is dit al wat nodig is om in die perfekte kurrikulum te ontwikkel?
NRO’s is ontwikkel om te misluk
Altesaam 42 jaar in die bedryf van nieregeringsorganisasies (NRO’s) het my ʼn paar dinge geleer: hierdie land kan nie sonder vrywilligers en omgeemense oorleef nie.
Empatiese Tukkie help ander ook ná haar dood
“Ons is so trots op alles wat sy in haar kort lewe bereik het.”
DA dien klag in teen Arthur Fraser
Dit is die einste Fraser wat verlede jaar Zuma se vrylating op mediese parool goedgekeur het.
Oom Ches vir ons tyd
Sommige studente begin al meewarig glimlag as ek “oom Ches” vir die soveelste keer aanhaal. Ek praat nou van GK Chesterton, veelsydige Britse joernalis (1874-1936).
Superheld en Helpende Hand pak gehoorprobleme aan
Yolande van der Westhuizen, oudioloog en stigter van Captain Hear’O, vertel meer oor die noodsaaklikheid van gehoorsiftingstoetse.
Kubaanse dokters kos Gauteng R30 miljoen
“Dit is teleurstellend dat die departement steeds 14 Kubaanse dokters in diens het, terwyl plaaslike dokters sonder werk sit.”
Kyk: Sharks, Siya sing saam met topseunskoor
“Flip, maar die seuns kán sing,” het Lukhanyo Am gesê nadat die Sharks-rugbyspan saam met die Drakensberg-seunskoor in ’n musiekvideo geskitter het.
Leon van Nierop se resensie: Uncharted
As jy en die kinders (bo 13) wil uitgaan en in ʼn teater gaan sit en saam deelneem aan die kaperjolle, is hierdie jou soort fliek.
Luister: kykNET Buite Expo bied iets vir elke sak en smaak
Marius Opperman, organiseerder van die kykNET Buite Ekspo, het met Maroela Media gesels oor die opwindende en propvol program waarna besoekers kan uitsien. Drie gelukkige gesinne staan ook die kans om dagbesoekerskaartjies vir die geleentheid te wen.
Hofoorwinning oor BLF ‘skep presedent’
“Die uitspraak baan die weg vir verdere litigasie om ander openbare figure vas te vat oor onvanpaste en onverantwoordelike uitlatings.”
Leon van Nierop se resensie: Dog
Veral diereliefhebbers en honde-opleiers se gek wees hieroor. ‘Dog’ sal jou deur ander oë na oorlog, toewyding en vriendskap laat kyk.
Akademia vier dekade van pionierswerk
“Akademia is nou gevestig en die tyd van verdieping, verbreding en uitbou het aangebreek.”
Nuwe amnestieperiode ‘moontlik’
Bheki Cele het Dinsdag erken sodanige amnestie gaan gepaard met ʼn moeilike administrasieproses.
BLF se uitlatings oor Driehoek-tragedie ‘haatspraak’ – hof
BLF-lede Lindsay Maasdorp en Zwelakhe Dubasi moet nou duisende rande in skadevergoeding aan die gesinne van die vier oorlede leerders betaal.
Sean Penn vlug te voet uit Oekraïne
Die Amerikaanse akteur het verlede week na Oekraïne gereis om ʼn dokumentêr te verfilm oor die huidige konflik tussen dié land en Rusland.
Kom leer skryf by prof. Hans du Plessis en ander skrywers
Opskud! Jy het nog net tot Vrydag kans om in te skryf vir die kursus “Kreatiewe skryfkuns”, opgestel deur prof. Hans du Plessis, by Skryfnet.