Die gewone mens in Suid-Afrika verskil nie veel van die ouens in Oekraïne nie. Almal wil ʼn lewe maak, kan gaan waar jy wil en besluit soos wat jy wil.
Alles vir Vrydag 4 Maart 2022
Nóg ʼn weermaggebou sonder verkoeling
Werknemers wat in die weermag se verdedigingshoofkwartier in Erasmusrand, Pretoria, werk, moet daagliks in temperature van tot 33 °C werk, aangesien die gebou se lugverkoelingstelsel…
Hond gevind ná ongeluk wat Tukkie eis
“Dit sal vir Reino ook die hoop gee wat hy nodig het om hom deur hierdie moeilike tyd te help.”
MIV-saak: Oudweermagoffisier ontken skuld
Die klaer in die saak het in die hof getuig dat sy MIV-negatief was voordat sy die beskuldigde op 16 Desember 2016 ontmoet het.
Bulle kies grofgeskut vir Kimberley-stryd
’n Hele paar Verenigde Rugbykampioenskap-sterre is in die Pretorianers se span vir hul Curriebeker-wedstryd teen Griekwas ingesluit.
Kaapse onderwysers bevorder Afrikaans
“So ’n Afrikaansweek spreek boekdele van onderwysers wat erns maak met taalonderrig en in hierdie geval, ons geliefde moedertaal, Afrikaans. Die FAK wil graag aan die drie onderwysers dankie sê.”
Agterblad: Wie se renmotor lyk die beste?
In vandeesweek se episode verruil die span hul skrumpette vir ’n glasie vonkelwyn en ’n paar haute couture-skoene: Daar word immers na kuns gekyk.
kykNET Fiëstas terug in lewende lywe
Hoewel feeste die afgelope twee jaar afgeskaal is, het die kunste egter nie gaan lê nie. Hier is die benoemings vir die kykNET Fiëstas 2022.
Bevelsraad moet nou besluit oor maskers
ʼn Voorstel rakende die dra van gesigmaskers is onlangs aan die nasionale koronavirusbevelsraad (NCCC) voorgelê.
Video: Goue gonser vir hommeltuig-vertoning
“Hommeltuie was nog altyd vir my net ʼn irritasie. Tot vandag toe.”
Regering spook met oormaat entstof: ‘Min wil dit hê’
Die regering sal waarskynlik teen einde Maart altesaam 100 000 Covid-19-entstofdosisse moet vernietig.
Krieketsterre bring hulde aan ‘ikoniese’ Rod Marsh
Die gewilde voormalige Australiese paaltjiewagter is in die ouderdom van 74 dood.
Vroue dood toe bus, motor bots
KwaZulu-Natalse paramedici het vanoggend op ’n “volslae bloedbad” afgekom.
Leerder geopereer ná taxi-ongeluk
“Dit laat jou opnuut besef dat God altyd ʼn plan het.”
Boek: ‘Die net is gebreek’ – Chris van der Merwe
In ‘Die net is gebreek’, geskryf deur Chris van der Merwe, word ons herinner dat ʼn groot krisis tot innerlike groei en verryking lei.
Speelgoedgeweer? Nee wat, sê kenner
Sedert Julius Malema glo skote in die openbaar afgevuur het, het hy verskeie kere sy weergawe oor die egtheid van die vuurwapen en ammunisie verander.
Resep-video: Kaasworspasta in een pot
Dié pasta is so vinnig en maklik om te maak – gooi alles net in een pot en binne ʼn paar minute het die hele gesin ʼn ongelooflike lekker maaltyd.
Koebaai skemerkelkuur, dis teetyd
Volgens die jongste kos- en dranktendense wat onlangs deur die sosialemediaplatform Pinterest aangekondig is, is ʼn teetjie glo die nuwe gunstelingverversing met sonsondergang in 2022.
Topafrigter: ‘Novak so eg as wat kan kom’
“Hy kon so maklik net ’n dokter genader het om te bevestig dat hy teen Covid-19 ingeënt is. Maar hy het geweier om by enige verneukery betrokke te raak.”
Gedig: Die berggans het ’n veer laat val
Boerneef se eenvoudige liefdesgedig, “Die berggans het ‘n veer laat val”.