Die 22-jarige Katie Meyer was die spankaptein en sterdoelwagter vir die Stanford-vrouesokkerspan.
Alles vir Vrydag 4 Maart 2022
Musiekvideo: Jemma Catherine is gereed om alles te gee
“Alles gee” gaan oor iemand wat ʼn ander persoon se hart steel en uiteindelik net daarmee mors.
Luister: Kies só die beste velsorgprodukte
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner oor velsorgprodukte, hoe om dit by jou velsorgroetine in te sluit en hoeveel produkte ons werklik nodig het.
‘Ramptoestand moet nie weer verleng word’
“Hoewel dit baie belowend is, is daar nog geen duidelike tydaanduidings vir presies wanneer dit sal gebeur nie. Dít is ten spyte daarvan dat die ramptoestand oor minder as twee weke verval.”
Luister: ‘Binnelanders’ se Germandt spog met eie musiek
Germandt Geldenhuys het besluit om die bul by die horings te pak. Hy het met ʼn vriend, wat ook ʼn musiekvervaardiger is, gaan gesels en die bal aan die rol gesit.
SA reageer ná VSA name van 4 wat Isis glo help, bekend maak
Die Amerikaanse tesourie het stappe aangekondig teen mense in Suid-Afrika wat glo as finansiële fasiliteerders vir die Islamitiese Staat (Isis) optree.
Schreiber benoem vir Maties se raad
Saam met ander raadslede wat gekant is teen die “huidige aanslag” teen Afrikaans, glo Schreiber daar is nou ʼn geleentheid om voor te berei op ʼn nuwe bedeling.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (35%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (23%) en KwaZulu-Natal (20%).
Zelenski beskuldig Rusland van ‘kernterreur’
Hy het wêreldleiers gesmeek om “wakker te word” en te verhoed dat Europa “aan ʼn kernramp sterf” nadat die vasteland se grootste aanleg aan die brand geslaan het nadat dit aangeval is.
Tronkstraf in net 7% van 2020-plaasmoorde opgelê
“Wanneer moordvoorvalle plaasvind en die skuldiges nie daarvoor in hegtenis geneem en gestraf word nie, sal dieselfde tipe misdade waarskynlik weer deur die skuldiges gepleeg word.”
Entstof-aktivis dreig eks glo
Die dreigemente van vroeër lui onder meer dat Schalk “een doel voor oë het” en dat dit is om sy eksvrou “van die planeet te vee”.
Gedagte vir die dag: Appel van my oog
Beskerm my soos die appel van u oog. Bedek my in die skadu van u vlerke. (Psalm 17:8)