As jy wonder waar om met jou besoek aan die Durbanville-wynvallei te begin, oorweeg “A” en werk stadig maar seker deur die alfabet, skryf Maryke Roberts.
Lees meerAlles vir Sondag 6 Maart 2022
Foto’s: Britse koningshuis het bedrywige maand agter die blad
Die koningin skenk fondse aan slagoffers in Oekraïne; Meghan en Harry ontvang familiekuiergaste in Amerika; en ʼn klein koninklike steel harte tydens ʼn rugbywedstryd.
MotoGP: Brad Binder eindig tweede in Katar
Die Suid-Afrikaner was vinnig onder die voorlopers en het lank in die derde posisie gejaag.
Byna 1,4 m. vlug uit Oekraïne
Die meeste vlugtelinge word tans deur Pole gehuisves.
Gholf: Deen wen in Bloemfontein
Luke Jerling se derde hou het in die sopnat sandkuil beland en hy moes tevrede wees met ʼn brouhou.
Luister: Wincklers wil hê huwelike moet floreer
“Iemand het een keer gesê: ‘As mense die helfte van die moeite wat hulle in die troudag insit ook in hulle huwelik insit, sal huwelike baie anders lyk’”.
Twee sterf toe skote in Jhb klap
Een man is in die kop en ʼn ander een in die bors geskiet.
Petisie eis standpunt oor Rusland
“Daar sal geen neutraliteit in dié oorlog wees nie.”
Christel van den Bergh en David Louw praat oor teaterstuk
“Almal sê altyd wanneer jy ʼn pa word, verander alles; ek het dit nooit geglo nie. Alles wat ek doen, doen ek nou vir Christel en Daniël.”
Australiërs staal hulle vir nóg storms
Die dodetal weens vloede in Nieu-Suid-Wallis staan nou op vyf, nadat die liggaam van ’n man Saterdag gevind is.
Joernalis nou aktivis vir oues, weerloses
Vir hierdie voorslag-, raakvat- en planmaakvrou is daar vir elke probleem ʼn oplossing.
VRK: Leinster is weer bo
Leinster se oorwinning oor Benetton het hulle weer terug in die boonste plek geplaas.
Tennis: Israel skok Suid-Afrika in Davis-beker
Die Suid-Afrikaner is 32ste op die jongste wêreldranglys, maar die 22-jarige Yshai Oliel, nommer 351 in die wêreld, kon nie ʼn voet verkeerd sit nie.
Gissings ná Mbalula glo twiet hy het ‘in Oekraïne geland’
Dit is onduidelik of die minister hom wél in Oekraïne bevind en wat die rede vir sy besoek sou wees.
Jagluiperds by Namibiese reservaat hervestig
Die jagluiperds het die risiko geloop om deur boere geskiet te word as hulle dalk hul vee sou vang.
Oord sê veiligheid is ‘op peil’
Die ATKV-Buffelspoort-oord sê boukontrakteurs op die perseel se besittings is deursoek, maar geen gesteelde selfone of wapens is gevind nie.
Gloukoom: Die stil sigdief
Dit kom soos die spreekwoordelike dief in die nag – ongesiens en onbehandeld die grootste oorsaak van voorkombare, onomkeerbare blindheid wêreldwyd. Dié sluimerende sondaar? Gloukoom.
Koch help Saracens wen
Springbok Vincent Koch het een van Saracens se vyf drieë gedruk.
Só lyk die jongste Covid-19-statistieke
Die jongste styging verteenwoordig ʼn positiwiteitskoers van 5,8%.
Verlamde rugbyspeler word pa
“Die Here het dit vir ons moontlik gemaak om ons bondeltjie liefde natuurlik te verwek.”