“Woorde kan nie beskryf hoeveel verdriet ons voel dat ons so ’n ongelooflike visioenêre sakeman, kollega en vriend verloor het nie.”
Alles vir Maandag 7 Maart 2022
Rowers slaan binne ure toe op twee vulstasies
Kort nadat die tweede vulstasie beroof is, het die polisie het egter op die verdagtes toegesak.
Oudpolisieman skiet vrou, haar sibbe en toe homself
Die man se vrou veg tans om haar lewe in die hospitaal terwyl al drie haar sibbe op die toneel dood verklaar is.
Weer kan in SA’ners se guns tel
“Suid-Afrikaanse spanne moes in Europa die koue aandurf, nou is dit ons beurt om die hitte te voel.”
Viervoetvriend gaan kleuter met diabetes help
Jenna-Mae is nog klein en sukkel om behoorlik vir haar ouers te verduidelik hoe sy voel. Hiervoor het die egpaar egter ʼn perfekte oplossing gevind: ʼn spesiaal diabeties opgeleide gidshond wat hoë of lae insulienvlakke kan bespeur.
Nuwe Opel-bussie betower
Die Zafira Life staan nie ʼn tree terug vir enige ander bussie nie, en boonop plaas sy trotse Duitse herkoms hom in ʼn liga waar duurder, maar nie noodwendig beter, produkte vir té lank koning gekraai het.
Eiendom op dié landbouveilings beskikbaar
Voornemende kopers wat wissel van mega- tot gemiddelde boere, sakemanne en beleggers is op soek na verskeidenheid en hou vol dat landbougrond hul beste belegging bly.
Nuwe wet moet ‘fopnuus’ oor weermag voorkom
Sosialemediareuse soos TikTok word deur Rusland se nuwe wet geraak.
US internasionaal vereer vir Covid-19-navorsing
“Daar word in die vooruitsig gestel dat die sentrum die grootste genomika-fasiliteit in Afrika sal wees.”
Foto’s: ‘Binnelanders’-bekendes skenk bloed
Vir die aktrise Cindy Swanepoel was dit die eerste keer wat sy bloed geskenk het, terwyl Germandt Geldenhuys ʼn meer ervare bloedskenker is.
Egpaar in hegtenis ná jong pa se dood
’n Onderonsie het glo tussen die slagoffer en die verdagtes uitgebreek by ’n gastehuis wat deur die verdagtes besit word.
Mej. SA wil jonges leer om werkskeppers te wees
Lalela Mswane, Mej. Suid-Afrika 2021, se #BeReady-veldtog is ʼn gratis maandelikse aanlyn opvoedingsreeks waartydens sy met verskillende sakekenners gesels.
Rasbehepte wetgewing nie oplossing vir SA se probleme
Die waarheid is egter dat die oorweldigende meerderheid van die regering se idees en beleide teenstrydig is met die ideale van ekonomiese groei en die skep van miljoene werksgeleenthede.
Charlotte Maxeke selfs nóg later oop weens diefstal
Die departement van gesondheid in Gauteng sê hy het reeds bykomende hulpbronne na ander hospitale, wat steier onder die groter getal pasiënte, gestuur.
Donald verruil Bloemfontein vir Bangladesj
Die “Wit Blits” kry weer ’n geleentheid om sy afrigterstempel saam met ’n internasionale span af te druk nadat hy as Bangladesj se snelboulafrigter aangestel is.
Sepiegids: Pottie verdwyn in ‘GMR’
In “Binnelanders” probeer Tertius vir Annelize betrek by ʼn familiegeleentheid en in “Suidooster” beraam Samantha nog donker planne vir haar en Justin.
Covid-19-betogings vat vlam in VSA
Dié jongste konvooi met bestuurders wat eis dat die koronavirusregulasies in die VSA opgeskort word, kom nadat betogings hieroor verlede maande in Kanada hardhandig beëindig is.
‘Ons vrees vir ons lewens’
Schalk en Leoni van der Merwe sê hul tyd in die selle was ʼn nare ervaring en dat Schalk mediese behandeling geweier is.
Video: Jakkals geniet banjo terdeë
Die video is reeds meer as 10 miljoen keer gekyk.
Woord: aanpiekel
Dit is omtrent swaar dra, al aan die eenkant! Taaltoffie ondersoek die woord “aanpiekel”.