Franja se musiekvideo vir “Bring dit” is sowat vyf maande gelede uitgereik en het reeds meer as ʼn miljoen kykbeurte op YouTube gehad.
Alles vir Dinsdag 8 Maart 2022
Só raak oorlog in Oekraïne ook plaaslike verkiesing in Nederland
En in ’n mens se agterkop onthou jy dat alle mans jonger as 60 en alle meisies wat sedert 2020 mondig geword het, opgeroep kan word vir diensplig.
Masi-nadraai: Horner vuur salvo na Mercedes
“In my oë was dit verkeerd en gelykstaande aan afknouery.”
Stem en wen: Help kies Maroela se Somerbruid
Help ons om Maroela se Somerbruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Dokter lê 7 000 km vir liefdadigheid af
“Motorfietsryers is gewoonlik mense vir wie liefdadigheidswerk na aan die hart lê.”
Australië-vloede: Dodetal styg; tienduisende moet ontruim
Dit is die ekwivalent van die ‘Swart Somer’-bosbrande,” het Phil Campbell, woordvoerder van die nooddienste, aan AFP gesê.
‘Minister moet dringend ingryp by Charlotte Maxeke’
Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, sal dringend by die voortslepende Charlotte Maxeke-krisis moet ingryp aangesien die provinsiale departement van gesondheid nie die mas opkom nie.
Grasietydperk vir rybewyse nie weer hernu
Die grasietydperk om rybewyse te hernu sal nie verleng word nie ondanks ’n agterstand van meer as ’n halfmiljoen rybewyse.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,5%.
Departement van onderwys hof toe gesleep oor handboeke
“My kinders moes ongebruikte bladsye uit ou werkboeke skeur net sodat hulle iets kan hê om op te skryf.”
Petrolprys styg dalk met R2 in April
Benewens ʼn verwagte skerp styging in die brandstofprys, laat al hoe meer plaaslike maatskappye blyk dat hulle nie meer ʼn volgehoue styging in insetkoste kan absorbeer nie.
Gedagte vir die dag: Soek die Here
As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind. Julle sal My toeganklik vind,” sê die Here. (Jeremia 29:13-14)