Maak hierdie heerlike biscotti.
Alles vir Woensdag 9 Maart 2022
M-Net-telenovelle kom tot einde
Die laaste tonele is in Februarie geskiet.
Beurtkrag na fase 4 verhoog
Beurtkrag sal na verwagting tot Maandagoggend in werking gestel word.
Bekende handelsname staak bedrywighede in Rusland
Meer as 62 000 mense werk by McDonald’s se 850 restaurante in Rusland.
SA se ekonomiese herstel ‘op dreef’ – ekonoom
Minstens een kenner sê egter dat gewone Suid-Afrikaners nie die groei waarvan hulle lees in die werklikheid ondervind nie.
Pasgebore baba in bosse gevind
Die baba word tans in ʼn hospitaal behandel.
Fietser wat trefslag oorleef, nou tuis
“Ons is verlig en bly dat hy dit gemaak het.”
Covid-19-statistieke: Geen nuwe sterftes in afgelope 24 tot 48 uur
Die jongste styging verteenwoordig ʼn positiwiteitskoers van 5,5%.
Fourie was ‘aggressief’ aand voor moord
“Sy het my vertrou en verskeie kere gesê sy is bang vir die beskuldigde. Sy het altyd nuwe beserings gehad wanneer sy by hom was.”
Beste items vir ’n plusgrootte figuur
Is dit net ek of het ontwerpers die fokuspunt verloor? Wat het van billike, elegante klere geword wat plusgrootte vroue kan dra?
Gedagte vir die dag: Gryp die dag
Moenie oor kos bekommerd wees nie – oor wat om te eet en wat om te drink nie. Moenie bekommerd wees nie. Hierdie dinge domineer die gedagtes van die nasies van hierdie wêreld. Maar julle Vader ken alreeds julle behoeftes. Beywer julle allereers vir sy koningsheerskappy en Hy sal vir julle hierdie dinge nog daarby gee. (Lukas 12:29-31)