Op een van die plase het ʼn vrouedeelnemer haar tasse gepak, terwyl ʼn boer op ʼn ander plaas sommer albei vroue gelyktydig die trekpas gegee het.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Maart 2022
Oorlog eis reeds 71 kinders
Een uit elke twee inwoners van Kiëf het nou reeds dié hoofstad verlaat.
Só swendel trio banke uit R27 m.
Marius Coetzee, Adele Coetzee en Mariette Cupido was betrokke by ʼn voertuigaankoopskema waartydens hulle met bedrieglike dokumente by banke vir motorfinansiering sou aansoek doen.
Zondo is SA se nuwe hoofregter
Pres. Cyril Ramaphosa het ook vanmiddag bekend gemaak wie hy gaan benoem as nuwe waarnemende hoofregter.
Bejaarde boer, werker aangeval
Twee verdagtes is sedert die plaasaanval in hegtenis geneem, boonop in besit van ’n vuurwapen wat byna tien jaar gelede tydens ’n rooftog in ’n ander provinsie gesteel is.
Saak geskrap ná boer honde skiet
“Daar word ongelooflik baie geld en energie bestee om te vervolg wanneer vervolging nie eens geregverdig word nie,” sê die Vrystaatse boer Piet Kleynhans.
ToekomsVenster: Het jy al nagedink oor volgende generasies?
Wie is ons en waartoe roep God ons? Meer nog, wat los ons vir ons kinders waarmee hulle kan werk?
Kyk: Diefstal veroorsaak dieselstorting in rivier
“Daar is met ʼn pyplyn se kleppe gepeuter, wat ʼn massiewe dieselstorting tot gevolg gehad het.”
Wenners van Lapa se jeugromankompetisie aangewys
“Dit is werklik ʼn vernuwende teks waarin fantasie en werklikheid in ʼn wonderlike storie vervleg word.”
Podlitiek: Taal in skole en spraak bedreig, sanksies teen Rusland styg
In dié week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die Wysigingswet op Basiese Onderwys, die nuwe internetsensuurwet, asook die jongste gebeure in die Rusland-Oekraïne-konflik.
Eskom, ANC moet pa staan vir kragkrisis
“Ons beleef al die afgelope 14 jaar ʼn opwekkingskrisis en die onvermydelike waarheid is dat die ANC eiehandig vir die debakel verantwoordelik is.”
Hof hoor Fourie het Venter glo by die werk aangerand
Die saak is tot Vrydag uitgestel omdat die beskuldigde glo in die tronk aangerand is en honger gely het.
Veldfietser van berg gered
“Nooddienspersoneel moes langer as ʼn uur in die bloedige hitte stap om die fietsryer te bereik.”
’n Pluimpie vir die Proteas
“Ondanks die pandemie het die span steeds baie wedstryde gespeel en vir die eerste keer ooit is die punteverskil minder as 20 tussen ons en Jamaika op die wêreldranglys.”
Skrale verligting van beurtkrag aangekondig
Eskom sê ’n verandering in fase is nou moontlik nadat sy noodopwekkingsreserwes voldoende verbeter het.
Die ander kant van Hannes van Wyk
Ons ken hom as die gemoedelike aanbieder van programme soos ‘Kwêla’ en ‘Hannes aan huis’ en as akteur in reekse en flieks soos ‘Die Boekklub’, maar in die tweede episode van ‘Projek Dina’ is dit ’n heel ander Hannes wat kop uitsteek.
Ondersoekeenheid slaan toe op loterykantore
Dit volg nadat die spesiale ondersoekeenheid verlede week onthul het dat die nasionale loterykommissie se raad glo honderde miljoene rande gesteel het.
Taalgebruik: Plekname
Wat noem mens ʼn stoorplek vir gedroogde plante, die plek waar dierevelle tot leer verwerk word of selfs ʼn kantoor waar reëlings vir reise getref word? Taaltoffie stel ondersoek in.
Oom Ches oor ongerief en dergelike avonture
Ons weet in teorie dat ons almal veronderstel is om die lewe tot ʼn groter mate as ʼn avontuur te sien. Maar ons het ook iemand nodig wat aan ons die nodige middele gee om ons te help om so te wees.
Kleinseun bly vir eers agter tralies
“Ons sal hom mettertyd vergewe.”