Die nuwe Celerio is ʼn spiksplinternuwe voertuig, ontwerp en al.
Alles vir Donderdag 10 Maart 2022
Forensiese eenheid beskerm SA landbou teen smokkelaars
Maroela Media het by Joe Hanekom gaan vasstel hoe hy en sy span te werk gegaan het om een van die mees omvattende teensmokkelarynetwerke in Suid-Afrika te ontwikkel.
Jadeja nog g’n Kallis
Die krieketwêreld gons oor Ravindra Jadeja se onlangse spogvertoning teen Sri Lanka, maar hoe vergelyk sy loopbaanstatistieke met dié van legendes soos Jacques Kallis; veral weg van die huis?
Regering grootliks te blameer vir kunsmiskrisis
“Wanneer jy ureum uit Oos-Europa bestel kan jy maklik 45% by die pariteitsprys voeg om vir Suid-Afrikaanse logistieke probleme en diefstal te kompenseer.”
Verhoog verkope op jou webwerf só
As jy jou webwerf optimaliseer en verbruikersvriendelik maak, sal dit die omskakelingskoers op jou webwerf verhoog.
Husqvarna Norden 901 – ’n Fiets vir enige avontuur
As jy wil ver ry, kan hy. As jy ’n stofpad wil verken, kan hy.
Kind bekoor met ‘Frozen’-liedjie in skuiling
In die donkerte van ʼn kelderverdieping wat dien as ʼn bomskuiling, het die stem van ʼn dogtertjie Oekraïense burgers en die wêreld in vervoering.
Man eindelik vir fietsryer se dood vervolg
“Dit is omtrent tyd,” sê Nino Oppel se weduwee.
SA studente uit Oekraïne gehelp
Altesame 25 Suid-Afrikaanse studente aan universiteite in die oorloggeteisterde Oekraïne sal in die volgende week na Suid-Afrika gebring word.
Boek: ‘Kry vir jou’ – François Bloemhof
Dit is die tweede boek in Bloemhof se Ludo Labuschagne-reeks wat in 1981 afspeel.
Net private belegging kan Poskantoor nou red
Die Poskantoor se skuld beloop miljarde rande en die DA sê al wat dié sukkelende instelling nog kan help, is gedeeltelike privatisering.
Luister: Parapleeg koester pa-seun-oomblik
“Die lewe is dieselfde – dit maak nie saak waardeur ons gaan nie, die oomblik wanneer God sê: ‘Ek is hier, Ek gaan jou nie verlaat nie,’ dan gaan jy oukei wees.”
Dit is weer tyd vir die Kaapstad-fietstoer!
Die 2021-kampioenryers van die Kaapstad-fietstoer is Sondag terug om hul titels te verdedig, terwyl bekendes die speke vir liefdadigheid sal laat sing.
Media se reaksie op AfriForum vs. Malema/EFF-hofsaak spreek boekdele
Hoewel die verwerplikste aspek van die AfriForum vs. EFF “Kill the Boer”-saak sekerlik baie dele van Julius Malema se ontstellende getuienis onder eed was, het die reaksie van die media en lede van die Suid-Afrikaanse rubriekskrywersgarde ʼn verbasend sterk tweede plek ingeneem.
Foto’s: Britse koningshuis wys só steun aan Oekraïne
Lede van die Britse koningshuis het die afgelope week hul steun aan die mense van Oekraïne getoon.
Bekende foto’s van maanlanding opgeveil
Die wêreldbekende foto van Buzz Aldrin wat op die maan loop, is ook Woensdag opgeveil.
Woede oor ‘barbaarse’ aanval op kinderhospitaal
Die VSA het gewaarsku dat Rusland dalk voorberei om chemiese of biologiese wapens in die oorlog te gebruik.
Zuma nou na appèlhof oor Downer
Oudpres. Jacob Zuma blyk vasbeslote te wees om adv. Billy Downer as aanklaer in sy korrupsiesaak te laat verwyder.
Stroomstap kan DStv duur te staan kom
“Hoewel sulke klousules wettig is, kan dit egter in die howe bevraagteken word.”
Resensie: ‘Turning Red’ bekyk grootword deur ander lens
Die kinkel in dié fliek se kabel is dat Mei nie jou normale 13-jarige meisie is nie.