Tatjana Schoenmaker is ongetwyfeld ’n sportvrou wat nie vir ’n uitdaging terugstaan nie, wat weet hoe om druk te hanteer en hoe om ander te inspireer.
Alles vir Vrydag 11 Maart 2022
Tindler Swindler en Sex in Afrikaans: Is dit nou die liefde?
Wat as jy ʼn waagstuk op romanse plaas, pens en pootjies op ʼn aanlyn ontmoetings-app inspring en jy ontmoet die boertjie-weergawe van Simon Leviev? Is ons almal so desperaat, soekend na die intieme konneksie, dat ons bereid is om normale standaarde en etiket op te offer daarvoor.
Mahindra kriewel uit sy winterslaap
Mahindra het sy XUV300 effens opgeknap met klein verbeterings wat hom meer aanloklik maak vir Suid-Afrikaanse kopers.
Hoe moet jou portefeulje gestruktureer word om ʼn oorlog te beveg?
Met die inval laat in Februarie, het finansiële markte skerp gereageer en beleggers wêreldwyd het vir “veiliger” beleggings gesoek.
Hommeltuig-aanval op Saoedi-olieraffinadery
Dié voorval van “sabotasie en terrorisme” volg op ’n reeks soortgelyke aanvalle op Saoedi-fasiliteite.
Onderwysers eis dat hoof by Centurion-skool waai
Die onderwysers het die skool se hekke gesluit om te keer dat die skoolhoof die skool binnegaan.
Polisie spook om dienste by kriminele rekordsentrum te hervat
ʼn Sogenaamde betalingsdispuut is aanvanklik aangevoer as die rede waarom die sentrum gesluit is, maar die polisie sê nou dit is nie die geval nie.
Pinterest-bemarking – ʼn blitsgids
Visuele bemarking op Pinterest is ʼn unieke manier om jou teikenmark te bereik en jou besigheid se produkte of dienste te bemark.
Vervolgingsgesag moet sê oor korrupsieklag teen Mbalula
AfriForum het in 2019 reeds strafregtelike klagte van geldwassery en korrupsie teen minister Fikile Mbalula ingedien. Het daar dadels van gekom?
Komkommerkoel Shabnim laat Proteas glimlag
Die Protea-vrouekrieketspan het hul tweede agtereenvolgende wedstryd by die Wêreldbeker-toernooi gewen nadat Shabnim Ismail tien lopies vanaf die laaste boulbeurt verdedig het.
Boek: ‘Droomboom’ – Marie Spruyt
‘Droomboom’ deur Marie Spruyt, is ʼn verhaal van vergifnis en aanvaarding, en die helende krag van vriendskap en liefde.
Elon Musk word 8ste keer pa
Dit is Musk se eerste dogter en sy het ʼn ewe ongewone naam as haar boetie X.
Resep-video: Pampoenbrood
Of jy nou van pampoen hou of nie, hierdie brood is iets wat jy en jou gesin baie sal geniet. Dit is heerlik saam met ʼn koppie tee, vir ontbyt of selfs saam met aandete.
Man dood ná vriendin hom aan die brand steek
ʼn Buurman het ʼn erg beseerde Stanley Obi uit sy huis in Brisbane, Australië, gesleep.
Sharks opgewonde oor Siya se kapteinskaprol
“Hy het eintlik nog die heeltyd ’n baie positiewe invloed op die span; die enigste verandering is dat hy nou ook die gesag het wat met die titel gepaard gaan.”
Gedig: Boggom en Voertsek
C Louis Leipoldt se verhaal oor Boggom en Voertsek.
Podlitiek gesels met Ernst Roets
Oor die afgelope paar jare het Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, veral die kollig op hom gerig met sy boek Kill the Boer, sy besoeke aan die buiteland om die wêreld in te lig oor wat in Suid-Afrika aan die gang is, en hofsake in die belang van AfriForum se lede.
Tronkstraf vir verkeersman wat omkoopgeld soek
Zahid Bhayat sou luukse motors op die N12 voorkeer voordat hy omkoopgeld van nie minder nie as R2 000 sou eis.
Boere maak belofte vir grondgesondheid
Kongresgangers het gevra om net daar en dan die belofte te onderteken.
Duisende vuurwapens vernietig
Die vernietigde vuurwapens is eers aan ballistiese toetse onderwerp en daar is bevind dat nie enige van dié wapens aan enige misdade gekoppel kon word nie.