Die MyGolfLife-ope wat by die Pecanwood-gholflandgoed by Hartbeespoortdam gespeel word, stuur op ʼn groot armdruk af tussen ʼn paar Suid-Afrikaners, drie Spanjaarde en twee Britte.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 Maart 2022
Jongste verwikkelinge in Rusland-Oekraïne-konflik
By die Verenigde Nasies het Westerse lande Rusland daarvan beskuldig dat hulle “wilde” samesweringsteorieë versprei nadat Moskou se gesant aan diplomate gesê het dat Amerika en Oekraïne navorsing gedoen het oor die gebruik van vlermuise om biologiese oorlogvoering te voer.
Laat daar lig by Voortrekkermonument wees
“Ons moet opstaan vir ons erfenis en dit met trots bewaar. Suid-Afrika het ʼn ongelooflike ryk geskiedenis, nie net die Afrikaners nie, maar alle volke in ons land en as ons nie ons eie erfenis gaan bewaar nie, wie gaan dit doen?”
‘Die Christen en sy werk’: Arbeidsverhoudinge as vrug van die Gees
“Die vraag is hoe bring ʼn mens jou geloof in God in direkte verband met jou besigheid en die bestuur van arbeid.” Kom lees dié boekuittreksel uit Wikus Buys en Paul Maritz se ‘Die Christen en sy werk’.
Internasionale oorsig: Geen terugkeer na vooroorlogse periode meer moontlik
Dit laat slegs twee alternatiewe. Die een is ʼn skikking waar almal, ook Poetin, toegewings sal moet maak. Die ander alternatief is een waar Poetin verloor deur óf uit Oekraïne te moet onttrek óf deurdat hy deur sy eie land as president vervang word.
British Airways, Kulula se vlerke tydelik geknip
Volgens die BLO is die besluit geneem na aanleiding van ’n ondersoek na ‘n onlangse vlaag veiligheidsvoorvalle.
Lesersbrief: ’n Vol lewe op ’n jong ouderdom
’n Vriend sê eergister vir my “die lewe is so kort” ná die nuus van die begaafde musikant Justen Hosken se skielike afsterwe na ‘n motorongeluk skokgolwe deur Kaapse musiekkringe gestuur het.
Meisie glo by spesiale skool seksueel aangerand
’n Werknemer van die departement van onderwys in Noordwes het glo ’n leerling aan ’n skool vir leerders met spesiale behoeftes in Potchefstroom seksueel aangerand.
Stefanos sê Rafa inspireer hom
“Hy hou net aan om wedstryde te wen.”
SA diereredder veilig tuis uit Oekraïne
Lionel de Lange keer egter oor die volgende paar dae terug na dié oorloggeteisterde land om die mishandelde beer genaamd Masha na veiligheid te skuif.
Plaasmoordenaar na 13 jaar eindelik gevonnis
Hannes Prinsloo (84) se moordenaar is Vrydag, 13 jaar na die moord, eindelik gevonnis.
ANC, MRK verwelkom ook Zondo se aanstelling
Die ANC het egter ook van die geleentheid gebruik gemaak om verdere transformasie van die regbank te eis.
Luister: Cindy Nell-Roberts vreesloos op 40
Die beeldskone Cindy Nell-Roberts het met Maroela Media gesels oor haar onlangse gesondheidsreis en haar 40ste verjaardag.
Hollywood: Akteur gevonnis oor vals bewerings; Tom Hanks as Geppetto in ‘Pinocchio’-fliek
Ondersoekers het egter uiteindelik bevind dat hy die hele voorval self georkestreer het.
Hane pronk teen Wallis
Die Franse is op pad om skoonskip in vanjaar se reeks te maak om sodoende ook die Grand Slam te wen, want net Engeland staan aanstaande Saterdag nog in hul oorwinningspad.
Cele: ‘Ek sal waai as…’
“Ek glo dat as iemand dit beter kan doen, moet hulle dit kom doen …”
Du Plessis ken Pecanwood soos palm van sy hand
Die Suid-Afrikaner Hennie du Plessis, wat skaars ʼn minuut van die eerste bof af op die Pecanwood-landgoed by Hartbeespoortdam bly, het sy kennis van plaaslike toestande baie goed ingespan toe hy die voortou ná die eerste twee rondes van die MyGolfLife-ope geneem het.
Bokspeler wil Tukkie help ná beroerte
“Sy is baie talentvol en passievol en ek het haar met haar skopwerk gehelp.”
Boere bitter oor hulle self vir spuitwerk moet betaal
Twee van die boere met wie Maroela Media gesels het, sê die departement skuld hulle naastenby R100 000 elk vir dienste wat hulle reeds gelewer het om die sprinkaanplaag te beveg.
Sharks skrik in tweede helfte wakker teen Scarlets
Vrydagaand op Kingspark in Durban het die Sharks vir 55 minute gesukkel om uit eerste rat te kom in hul kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap teen die Walliese Scarlets.