Sowat 80 miljoen Russiese gebruikers word deur die besluit geraak.
Alles vir Maandag 14 Maart 2022
Seldsame vonds: Wolhaarmammoet-tand gevind, verkoop
“Alhoewel ander vissermanne ook op fossiele afkom, is dit seldsaam dat dit só goed bewaar is soos die tand wat Rider gevind het.”
Swaardmoordenaar uit op parool
Morne Harmse het destyds as tienerseun met ’n Slipknot-geïnspireerde masker en samoerai-swaard by die Hoër Tegniese Skool Nic Diederichs in Krugersdorp ingestap.
Opruiming duur voort ná dieselstorting
Duisende liters diesel wat verlede week uit ʼn Transnet-pypleiding gelek het, word steeds uit die Meulrivier naby Verkykerskop in die Vrystaat herwin.
‘Lekker verrassing’ wag by Virseker Geesfees
Corlea Botha sien so baie daarna uit om weer by ʼn groot kunstefees op te tree, sy sê dit is soos om terug te gaan na ʼn mens se ouerhuis.
Paartjie sterf ná skietery
ʼn 9 mm-pistool is tussen die man en vrou op die grond aangetref.
Vyf verdrink tydens doopdiens
Vier mans het ʼn kind van ʼn waterdood probeer red, maar het in die proses ook verdrink.
Oekraïense seeroete versper; joernalis doodgeskiet
Intussen duur die gesprekke tussen Russiese en Oekraïense verteenwoordigers voort in ʼn poging om vrede tussen die lande te bewerkstellig.
Ma vas oor baba se steekdood
Die ma is glo met haar eenjarige babadogtertjie by die huis weg voordat sy later sonder haar teruggekeer het.
Foto’s: Baftas in Londen uitgedeel
Die wetenskapfiksie-rolprent ‘Dune’ was die groot wenner van die aand.
Osaka in trane by Indian Wells-toernooi
Saterdag se nederlaag was vir haar opnuut ʼn groot terugslag en net nog ʼn kwesbare oomblik reg in die openbare oog.
Stormers eindig VRK-naweek op hoë noot
Die Suid-Afrikaanse spanne was onoorwonne in die afgelope naweek se Verenigde Rugbykampioenskap-aksie nadat die Stormers vir Zebre van hul voete gehardloop het.
Marvel-akteur (71) sterf
Die Oscar-wenner is in 2018 met terminale prostaatkanker gediagnoseer.
Boek: ‘Poppie Viool en die Swartwoud-arende’
Die storie van Poppie Viool sal lesers herinner aan die krag van musiek en liefde.
Resep: Eddie Elektriek se rooiwarm-rissie-beesvleis-tortillas
ʼn Heerlike maaltyd wat die kieste ʼn bietjie warm sal laat kry.
Kommer oor belasting op suiwer vrugtesap
“Soveel as wat daar ʼn behoefte is om ʼn gesonder leefstyl aan te moedig, kan ons nie gesonde items met natuurlike suiker soos 100% suiwer vrugtesap onbekostigbaar maak nie.”
Riool in Barberspan hoop op
Tydens die ondersoek is drie tenkwa-operateurs op heterdaad betrap toe hulle rou riool in die veld en die rivier uitgepomp het.
Kankerbehandeling kry hupstoot in Gauteng
ʼn Groot uitdaging in van die hospitale is dat daar egter nie genoeg personeel is om al die masjiene teen volle kapasiteit te laat loop nie.
Sampioene: Gesonde superswam
Ofskoon sampioene dalk vaal en vervelig voorkom en uit 90% water bestaan, staan dié swam sy gesondheidskoene vol en verdien ’n ereplek in enigiets van sop tot slaai – rou, gekook óf gebraai.
Verbruikersake: Jou regte met herstelwerk
Dit is nie meer so maklik om ʼn stukkende wasmasjien of stoof weg te gooi en ʼn nuwe een te koop nie en verbruikers kies nou meer dikwels om ʼn duur toestel te laat herstel eerder as om dit te vervang. Maar wat doen jy as die wasmasjien of stoof steeds nie werk nie?