Volgens die patoloog is die trauma aan wyle Maryna Venter se bors soortgelyk aan dié wat in ’n motorongeluk veroorsaak kan word of indien iemand met sy of haar volle gewig op jou bors trap of spring.
Alles vir Woensdag 16 Maart 2022
Ekonomiese gevolge van oorlog op oliepryse
Dit beteken dat die inflasiekoers wat teen 5,7% in Januarie reeds naby die boonste punt van die teikenband van 3-6% was, nog verder sal verhoog – veral indien die oorlog ʼn uitgerekte gebeurtenis is.
Oorlog gaan SA’ners se kosmandjies (én badsakkies) duurder maak
Die prys van brood en sonneblomolie sal na verwagting skerp styg, terwyl Suid-Afrikaners ook meer vir toiletware soos reukweerder en skoonheidsprodukte sal moet opdok.
Gedagte vir die dag: Die Woord van God
Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees. (Josua 1:8)