“Ek wil nie ʼn louwarm ding hê nie – ek wil ʼn vuurwarm ding hê.”
Lees meerAlles vir Donderdag 17 Maart 2022
Aanlyn bespreking vir rybewyse hervat in Pretoria
Dit volg ná sluiting van die lisensiesentrums weens betogings deur die Nasionale Bestuurskoolvereniging van Suid-Afrika.
Saak teruggetrek teen man wat glo hof se vensters breek
Dit is nie duidelik waarom die veiligheidswag nou van sy oorspronklike verklaring afgewyk het nie.
Pretoria spook met kragonderbrekings tydens staking
Tegnici van die Tshwane-munisipaliteit het geleidelik begin om kragtoevoer te herstel na gebiede wat langdurige onderbrekings beleef het, te midde van dreigemente en intimidasie weens werknemers wat aan ʼn onwettige staking deelneem.
Driejarige skok dood in PE
Sy is op die toneel dood verklaar deur paramedici.
Ma sterf met twee dogters in motor
ʼn Vrou is Donderdagmiddag dood in ʼn ongeluk op die R54 tussen Potchefstroom en Fochville.
Ramaphosa sê hy’s gʼn bang vir Cele
“My verbintenis tot die republiek kan nie bevraagteken word nie.”
ToekomsVenster: ’n Gebed vir Suid-Afrika
Vandag bid ons vir Suid-Afrika, kom ons bid saam.
Fietse van R1 miljoen gesteel
Die buitelandse fietsrygroep het by ʼn gasteplaas in die Paarl oornag toe die fietse gesteel is.
Ramaphosa gepols oor SA se siening van oorlog
Ramaphosa is vanmiddag tydens ’n vraag-en-antwoordsessie in die parlement gevra of hy glo dat Rusland se inval van Oekraïne geregverdig is.
Oekraïne: Vroue, kinders kom uit gebombardeerde teater
Die presiese omvang van die slagoffers en hul beserings is egter nog nie bekend nie.
Dringende aansoek om ramptoestand, inperking te stuit
“Die inperking dompel Suid-Afrikaners in werkloosheid en dieper armoede.”
Nóg studente vas oor geweld by universiteit
“Die bevelvoerder het ʼn skokgranaat gebruik om die groep uitmekaar te jaag en die studente is daarna in hegtenis geneem.”
Comair spook om alle vlugte weer in te stel
“Die beste manier waarop ons ons kliënte kan bystaan, is om weer te begin vlieg.”
SA ingenieur gesels oor ‘Endurance’-ontdekking
“Ek kon eers nie die goeie nuus glo nie – ons het naby aan die einde van die gebied gekom waarin ons sou soek; ons sou binne enkele dae moes terugdraai en deur die ys breek voordat ons soos die ‘Endurance’ in 1915 sou vassit.”
Hopelik verloor Bulls nie stoom
“Dit was omtrent ’n besige week. Ons het drie wedstryde binne sewe dae in twee reekse gespeel.”
Man sterf wat buurvrou van kapers wil red
Die vrou het om hulp geskreeu toe haar buurman (die oorledene) buitekant toe hardloop om ondersoek in te stel.
Volkswagen dink strategies met dié plan
Volkswagen het tans drie kommersiële voertuie wat deur gekose verskaffers vir enige doel pasgemaak kan word.
Wes-Kaap gee miljoene om sprinkane te bestry
Swerms sprinkane teister al weke lank dele van veral die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap.
Ja, dit ís die winter wat nader kruip
Nat en koel weerstoestande sal na verwagting tot ná die naweek voortduur.