“Dit is nie asof hierdie mense ’n Venter-sleepwaentjie kon aanhaak en enigiets saamvat nie.”
Alles vir Donderdag 17 Maart 2022
Só kan Covid ná ramptoestand bestuur word
Selfs wanneer die ramptoestand opgehef word, moet regulasies steeds in die werkplek ingestel word om die koronavirus te bestuur.
Só paar jy wyn met musiek
Vir die eerste keer in die geskiedenis is ʼn musiekgenre geskep wat spesiaal by wynproe pas – en dít in Suid-Afrika.
18 op ’n streep vir Rafa!
Alles loop steeds reg vir Rafael Nadal nadat hy met ’n veglustige Reilly Opelka in Kalifornië afgereken het.
Foto’s: Poolse blondekop is nuwe Mej. Wêreld
“Toe ek my naam hoor, was ek geskok.”
Nuwe ‘GROOTplaas’-aanbieder passievol oor boere, stories
“Ons elkeen moet snags dankie sê vir ʼn boer en in dié rol hoop ek om my dank op ʼn besonderse manier oor te dra.”
DA se Mbali Ntuli bedank
Mbali Ntuli is in 2020 oorgeslaan as die DA se partyleier ten gunste van die huidige leier, John Steenhuisen.
Maatskaplike werkers as #hoopdraers gekroon
Die wenners dien as bakens van hoop in hul gemeenskappe en hul hande staan vir niks verkeerd nie.
Suzuki DL 650 V-Strom – betroubare reisgenoot
Daar is oorgenoeg woema en na jare se produksie het Suzuki die vering op die DL feitlik vervolmaak.
Kapers skiet man in kop
Die slagoffer is in ʼn bedenklike toestand.
Deurklokkies in die huis help dié ma
“Hierdie klokkies het ons huis baie meer vriendelik gemaak!”
Boere raadop gesukkel met sprinkaanplaag
“Ek kan nie verstaan dat die staat nou nog sukkel met papierwerk oor goed wat uit Bybelse dae kom nie.”
Agterblad-manne praat oor F1-dinge
Gaan Lewis Hamilton sy agtste titel verower, of sal Max Verstappen sorg dat Red Bull weer die span is om te klop?
Een vas wat glo inbreek by universiteit
Die verdagtes het volgens inligting by die stoorkamer ingebreek en dit aan die brand gesteek.
Mense moet nou sê oor nuwe Covid-19-regulasies
Die departement van gesondheid vra vir sinvolle insette in die besluitnemingsproses oor die regulasies sodat die huidige pandemie, asook moontlike toekomstige pandemies, doeltreffend bestuur kan word.
Melk benodig vir renosterwesies
“Een renosterkalfie drink om en by 21 liter melk ʼn dag.”
Christen-vroue teiken van geslagsgebaseerde vervolging
Dié verslag onthul dat die Covid-19-pandemie Christen-vroue en -meisies selfs nog meer kwesbaar as tevore gelaat het.
Podlitiek: ʼn Ramp sonder stop; petrolpryse gaan op
Podlitiek is terug en die week word daar gesels oor die herhaalde verlenging van die ramptoetstand, die geweldige toename in brandstofpryse wat verwag word en die Menseregtekommissie se werksaamhede die afgelope weke.
Boek: Strachan voltooi 1 Recce-trilogie
ʼn Boek vol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat die Slag van Cuito Cuanavale self beleef het.
Taalgebruik: ingedagte, in gedagte
Die woordpaar “ingedagte” en “in gedagte” laat menige taalgebruiker struikel. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.