Die kuberkrakers het toegang tot die buro se bediener verkry deur ʼn gemagtigde kliënt se besonderhede te misbruik.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Maart 2022
Beamptes eis glo geld in ruil vir stilswye
“Daar is nie plek vir misdadigers in die polisiediens nie.”
Program vir kykNET Buite Ekspo tot barstens toe vol
Kampeerdery, kuier en kinderlike pret wag vir besoekers by vanjaar se kykNET Buite Ekspo. Die ekspo word van 25 tot 27 Maart by Môreson-plaas net buite Malmesbury in die Wes-Kaap aangebied. Sien die volledige program vir vanjaar se geleentheid hier:
Skoolberader ná jare skuldig aan verkragting, kinderpornografie
“Die meerderheid van sy slagoffers was jong seuns.”
Seisoenwerkers slaags op Robertson
Verskeie seisoenwerkers is beseer toe ’n groep van Lesotho en ’n groep van Zimbabwe mekaar Donderdag gepak het.
ToekomsVenster: Bid vir die kerk
Vandag wil ek graag saam met jou bid vir die kerk, nie ʼn spesifieke denominasie nie, maar die kerk van Christus in ons mooi land.
Intacta beïndruk sojaboere
In die nabye toekoms gaan die oorgrote meerderheid van alle sojabone in Suid-Afrika Intacta-genetika bevat.
Kaapse sprinkaanplaag ʼn ‘ramp’
Die DA versoek nou dat die Wes-, Oos- en Noord-Kaap, asook die Vrystaat, tot rampgebiede verklaar word sodat broodnodige hulp aan boere en plaaslike gemeenskappe verleen word.
EFF vies oor AfriForum metroraad help
Die party beskuldig die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Tshwane daarvan dat hy polisiefunksies aan ’n “groep wit arrogante seuns uitgekontrakteer het”.
Luister: ‘Bizzie Lizzie’-rubrieke uitgeknip vir radio
“My rubrieke is nog nie vantevore voorgelees nie, daarom is ek opgewonde om dit in ʼn nuwe formaat met mense te deel.”
Diensleweringsvoertuie in Kaapstad met petrolbomme bestook
Eskom, wat ook onder geweld deurgeloop het, laat intussen talle Kapenaars sonder krag uit vrees vir sy werknemers se veiligheid.
Thailand skrap vereiste Covid-toets voor vlugte
Daar word verwag dat sowat vyf miljoen mense vanjaar na Thailand sal reis – ʼn beduidende afname van die miljoen toeriste wat die land voor die pandemie besoek het.
Motorbedryf lewensbloed van SA ekonomie
Dekades lank, deur die moeilike tyd van sanksies in die laat tagtigerjare en vroeë negentigs – en vandag steeds – het die Suid-Afrikaanse ekonomie swaar gesteun op sewe motorvervaardigers.
Alba Bouwer se graf weer heel
Nadat die bekroonde skrywer Alba Bouwer se grafsteen in die Riversdal-begraafplaas in Januarie geskend is, is dit ter herdenking van haar verjaardag weer heel gemaak.
Pasiënt spring glo uit hospitaalvenster
Die 38-jarige manspasiënt het sonder enige waarskuwing uit die venster van ʼn algemene saal gespring.
Uit die huis verjaag, maar God het voorsien
Hoewel sy sonder heenkome was, het Sarah geweet God sal vir haar voorsien. “Ek het in my binneste geweet dat Jesus my sal beskerm.”
Koringboere nou slaggereed teen weerstandige onkruid
“Een van die grootste frustrasies vir graanboere is Lolium spp (raaigras) wat bestand is teen onkruiddoders. Die goeie nuus is dat dit nie die geval is met Aubaine® 518 SC nie.
Wenners: kykNET Buite-ekspo
Drie gelukkige lesers kon elkeen ʼn dagbesoekerskaartjie vir ʼn gesin van vier vir die kykNET Buite-ekspo wen.
Ramaphosa spreek land ‘binne dae’ toe
“Ek wil ook sien dat die ramptoestand tot ’n einde kom. Maar ek gaan nié roekeloos wees nie.”
EFF skaar hom by OB oor moontlike skorsing
Die burgerregtegroep Outa sê weer op sy beurt die saak teen adv. Busisiwe Mkhwebane (OB) sloer al veels te lank.