“As ek ‘Maak ʼn plan’ hoor wil ek op my voete klim en net dans!”
Alles vir Vrydag 18 Maart 2022
Koeberg: Kommer oor fout wat ‘vernietigende gevolge’ kon hê
Die fout het amper veroorsaak het dat byna 920 MW se kragopwekking vir Eskom verlore gegaan het.
Agt wat transitoroof beplan swaar gestraf
Die agt beskuldigdes is van sameswering om ʼn transitorooftog te pleeg, moord, die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, die besit van plofstof asook kaping van twee voertuie aangekla.
Video en foto’s: ‘Mini-oorlog’ toe rowers op geldwa toesak
Skote en ontploffings kon Donderdagaand gehoor word tydens ʼn transitorooftog naby die Watermeyer-afrit op die N4 in die ooste van Pretoria.
Handwerk: Borduur blomme op ’n sak
Geniet hierdie maklike borduurprojek om ʼn strooisak te versier, net reg vir luilekker dae op die strand.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,8%.
AfriForum in hof oor Kuba-skenking
“Die regering moet vergeet van skenkings aan hul ideologiese trawante in Kuba en daarop fokus om hul eie probleme in Suid-Afrika op te los.”
Vier dood ná rooftog by Edenvale-winkelsentrum
Vier mans is Donderdag doodgeskiet kort nadat ʼn klerewinkel by die Stoneridge-winkelsentrum in Edenvale aan die Oos-Rand beroof is.
Gedagte vir die dag: Die Heilige Skrif
U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad. (Psalm 119:105)