Dié dief se makkers het egter lig daarvan afgekom.
Lees meerAlles vir Saterdag 19 Maart 2022
Ekonomiese gevolge van konflik ál wyer gevoel
“Die hele wêreldekonomie sal die uitwerking van die krisis voel.”
TransCape: Verken die beeldskone Wes-Kaap per fiets
Jaarliks in Februarie laat internasionale veld- en bergfietsryers die speke sing vanaf George tot in die hartjie van die wynlande as deel van die ikoniese TransCape MTB-uitdaging.
Die 39-jarige Shaun Norris het baie dinge om te vier
Shaun Norris staan op die drempel van ʼn oorwinning as hy Sondag kan kophou.
SA se gebrek aan grensbeheer blootgelê
“Ons grensgebiede het as’t ware in ʼn wilde weste verander waar dit elke man vir homself is.”
Video: Inwoners skoffel fluks in Bloem-gemeenskapstuin
Die tuin spog reeds met komkommers, tamaties, pampoene en die sonneblomme staan al byna skouerhoogte.
Rusland lanseer hipersoniese missiele
“Hulle gebruik nou al die missiele in hul arsenaal teen ons.”
Lions laat die vreugdevure brand
Die Johannesburgers het met ’n uitstekende tweedehelfte-vertoning vorendag gekom om Munster op Emirates Airline-park te klop.
Gasvryheidsbedryf vies oor voorgestelde Covid-regulasies
“[Die regulasies] doen niks om Suid-Afrika as ʼn aantreklike bestemming vir internasionale toeriste te bemark nie.”
Ondersoek na seisoenwerkers se burgerskap in Robertson
Die ondersoek volg nadat ʼn groep seisoenwerkers van Lesotho en ʼn groep van Zimbabwe in Robertson vroeër vandeesweek koppe gestamp het.
Internasionale oorsig: Nederlanders plaas groter vertroue in plaaslike partye
Die stempersentasie in die afgelope week se verkiesings was ook die laagste ooit in ʼn munisipale verkiesing in Nederland.
Renosterstroper sal minder as helfte van straf uitdien
Mike Nyathi het in 2017 op die vlug geslaan nadat hy op borgtog vrygelaat is, maar is eindelik in 2019, tydens nog ʼn renosterstroperygeval, in hegtenis geneem.
’n Huis vir ’n hond, of twee
“Die idee van twee nuwe honde in plaas van een maak ons benoud, maar Roxy en Turbo kyk deur die selfoonskerm tot diep in ons harte en ons besluit om die kans te waag.”
Volg ons instellings of beginsels?
Toets ons nog die instellings waarby ons betrokke is aan die beginsels wat vir ons persoonlik belangrik is, of laat ons maar toe dat ander mense vir ons hierdie beginsels bepaal – al skuif dit deurentyd?
Man swendel miljoene vir 13 jaar
Stephanus Johannes van Eerden (62) het mense uit sowat R8 miljoen geswendel.
Cindy Swanepoel oor dankbaarheid, nuwe geleenthede
“Ek sê vir die vroue dat hulle na die storie moet luister. Dalk gaan jy lag, dalk gaan ons saam huil, dalk gaan jy net my storie geniet. Ons gaan mekaar iewers kan ontmoet.”
‘Dit is tyd om te praat, Moskou’ – Zelenski
Intussen het die Russiese magte daarin geslaag om die stad Marioepol binne te dring en gevegte is tans in die middestad aan die gang.
Proteas val uit die bus teen Bangladesj
“Sondag is ’n wedstryd wat ons net móét wen. Ons sal in alle fasette van die spel moet verbeter en speel soos wat ons weet ons kan.”
Noordwes-departemente sonder krag weens wanbetaling – DA
“Dit is skandalig dat die provinsiale regering nie basiese goed kan doen soos om hul rekeninge betyds te betaal nie.”
Video: Jong sierskaatsers laat harte smelt
“Die een praat Duits en Engels en die ander een kan glad nie Engels praat nie – sy kan net Afrikaans praat. Tog maak hulle dit op ʼn manier werk en hulle is só gemotiveerd.”