Dwelms ter waarde van miljoene rande is danksy die inhegtenisneming teruggevind.
Alles vir Saterdag 19 Maart 2022
Kyk: Vlok gesels oor Wêreldbeker, Dupont en liefdadigheidswerk
Vlok Cilliers is nie net ’n briljante skopafrigter nie – Frankryk jag juis rugbyglorie teen Engeland – maar hy het ook ’n passie vir jongmense en liefdadigheidswerk. Hy gesels met Maroela Media.
Tshwane oorweeg regstappe teen vakbond vir staking
“Die stad kan nie langer vir ʼn losprys gehou word nie.”
Soos lammers ter slagting
Die slagting op Loftus het binne 84 sekondes begin toe die Bulls se eerste van nege drieë gedruk is.
Hollywood: Arnie pleit by Poetin; ooreenkoms bereik oor Diana-onderhoud
“Die uitkringeffek van ʼn kultuur van uitbuiting en onetiese praktyke het uiteindelik haar lewe gekos,” het prins Harry, haar jongste seun, gesê.
Covid-19-statistieke: Nog 1 558 toets positief
Altesame 15 029 Suid-Afrikaners het nou Covid-19 onder lede.
Gesondheidsorg bloei weens duisende vakante poste by staatshospitale
“Ek besef dis staatshospitale, maar dis hartverskeurend dat ons bejaarde mense en laerinkomste groepe dié behandeling moet verduur.”
Gedagte vir die dag: Gelowige gebed
Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen. En God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is. (Filippense 4:6-7)