Die 18-jarige Carlos Alcaraz mag dalk die kroonprins van Spaanse tennis wees, maar Rafael Nadal het in die halfeindstryd van die Indian Wells-toernooi gewys dat hy ongetwyfeld steeds die koning is.
Alles vir Sondag 20 Maart 2022
SAPD vaar goed by SWAT-uitdaging in Dubai
Die bestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) loof die spesiale taakmag-eenheid vir sy prestasie by die 2022 VAE SWAT-uitdaging in Dubai die afgelope week.
Polisiekaptein verwyder glo bewyse
Die 53-jarige polisiekaptein het vermoedelik bewyse van ‘n misdaadtoneel verwyder.
Sprinkane saai verwoesting in die Karoo
Swerms sprinkane het die afgelope week op die Klein-Karoo-streek toegesak.
Sharks bly op die wenpad
Die Sharks is nou binne trefafstand van spanne soos Edinburgh en Munster op die punteleer ná nog ’n bonuspuntsege.
Landbou word deur swak hawens vermink
Een tafeldruiweboer in Vredenburg het reeds 18 skeepshouers vol druiwe van die 2022 oes so verloor.
Drie sterf op N11 naby Loskopdam
Drie mense is Saterdagoggend dood op die N11 tussen Middelburg en Groblersdal naby die Loskopdam in Mpumalanga.
Sesnasies: Flambojante Hane kraai in Parys
Dit is die eerste keer in 12 jaar dat die Hane ʼn Grand Slam (onoorwonne) kon afsluit en ook die eerste keer sedert 2007 dat die Franse as die tweede beste span op die wêreldranglys beskou word.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers net minder as 97%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
‘Ek kon nie my eie kind se lewe red’
Grieta Spiers was haar lewe lank ʼn verpleegster. Maar toe sy en haar dogter twee jaar gelede op hul kleinhoewe oorval is, was sy magteloos om haar kind se moordenaars te stuit.
Tonne visvrektes ‘nie ernstig opgeneem’
Sowat drie ton visse het verlede maand in die Wilge- en Olifantsrivier in Mpumalanga gevrek nadat suur mynwater daarin gevloei het.
Gedagte vir die dag: Getuies vir Christus
Hy het by hulle ingetrek en saam met hulle gewerk, want hulle was tentmakers net soos hy. (Handelinge 18:3)