Daar is tydens ʼn vergadering van die nasionale koronavirusbevelsraad besluit om van die Covid-19-regulasies te verslap.
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 Maart 2022
Tshwane-werkers wat aanhou staak dalk hul werk kwyt
Dit Stad Tshwane het begin om kennisgewings uit te reik om werknemers wat die afgelope week by die onwettige staking betrokke was se werkskontrakte te…
Oekraïense dorpe het net vir drie dae kos
Volgens die VN het byna 3,6 miljoen vlugtelinge sedert die Russiese inval in Oekraïne die land reeds verlaat.
Busbestuurder deur ‘passasiers’ doodgeskiet
Die mans het glo vuurwapens uitgepluk en die passasiers beroof.
Voormalige prokureur vas wat glo POF uit miljoene swendel
Die beskuldigde het na bewering ’n totale bedrag van R 981 452.54 gesteel.
Man van manslag aangekla ná karnaval-ongeluk
Die man en sy neef het Maandag voor ʼn regter verskyn, hangende toksikologie toetse om te bepaal of die twee onder die invloed was.
Meester van hooggeregshof in Pta gesluit oor ‘wanbetaling’
“Die sluiting gaan die huidige situasie by die kantoor, wat reeds benard is, net vererger.”
ToekomsVenster: ‘Pas op, moenie verskrik word nie’
Wanneer die wêreld weer sy wreedhede skaamteloos uitspeel prewel die laaste woorde van Openbaring meer geredelik op ons lippe: “Maranata, kom tog gou Here Jesus, Maranata”.
Oscar-benoemde dokkie, nóg bekroonde flieks op Silwerskermfees
Benewens premières van plaaslik vervaardigde vollengte prente en al die splinternuwe kortprente wat meeding om Silwerskermtoekennings, word ’n rits onlangse spogflieks wat nie deel is van die kompetisie nie en wat kritici wêreldwyd gaande gehad het, vertoon.
Man vermis ná hy vriende in see wou help
“Dis wie hy is. Hy sal enigiemand help sonder om twee keer oor sy eie veiligheid te dink.”
Skenking aan Kuba vir eers gestuit
Die Suid-Afrikaanse regering wil R50 miljoen aan Kuba skenk om armoede en gebrekkige voedselsekerheid in dié land te help verlig.
Jong man aangehou deur ysterpenboewe
“My seun was in skok en het hartverskeurend gehuil. Sy hele lyf het gebewe.”
Rit na Lviv in Oekraïne
Net met die oggendskemer kom ons Oekraïne binne. Dit lyk vreemd om in ʼn land te wees wat in ʼn staat van oorlog is – dit nogal in Europa in 2022.
Bergfietsryers wys hul Epic-staal
Matthew Beers en Robyn de Groot sorg dat die Suid-Afrikaanse vlag trots by die berfietsskouspel in die Kaap wapper.
Bek-en-klouseer nou ook in Noordwes
’n Geval van die gevreesde veesiekte is op ’n plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp, buite die rooilyngebied, geïdentifiseer.
Boekresensie: Die Vuil Ferdie-reeks
Die stories handel oor situasies waarmee kinders kan identifiseer en lekker oor sal giggel.
Voorgestelde Covid-19-regulasies kwel
“Die regulasies baan die weg vir pasiënte om gedwing te word om hulle aan mediese ondersoeke te onderwerp, wat die verskaffing van enige liggaamlike monster kan insluit.”
Groepsgeding van miljarde oor ‘onveilige’ omgeboude taxi’s
Die saak wentel om Toyota-paneelwaens wat oorspronklik vervaardig word om slegs drie mense te vervoer, maar jare lank omgebou is om tot 16 passasiers te vervoer en dan as ʼn regte Toyota Quantum-taxi verkoop is.
Wen: Jennifer, Riaan op Pta-verhoog te sien
Op Vrydag 1 April snoer twee van Afrikaans se gewildste kunstenaars kragte saam om ʼn opwindende konsert in Pretoria op die planke te bring.
Sir Clive het nou ook sy mes vir Eddie in
“Eddie Jones glo hierdie verouderde spelpatroon is deel van Engeland se rugby-DNS, maar eintlik hoort dit in die asblik.”