Volgens data van FlightRadar24 het die Boeing 737 sowat 20 000 voet geval in net minder as ’n minuut voor dit in ’n bergagtige gebied neergestort het.
Alles vir Dinsdag 22 Maart 2022
Covid-19-statistieke: Minder as 600 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 3,9%.
Meisie (14) se liggaam in begraafplaas gekry
Die liggaam van ’n 14-jarige meisie is Sondag in die Vryburg-begraafplaas in Noordwes gevind.
Gedagte vir die dag: Volg die Herder
Josua en al die Israeliete het vroeg die oggend van Sittim af vertrek. Hulle het by die Jordaan aangekom en daar oorgebly voor hulle deur die rivier sou trek. Aan die einde van drie dae het die leiers deur die kamp beweeg. Hulle het die volk ingelig: “Wanneer julle sien die Levitiese priesters tel die ark van die verbond van die Here julle God op, moet julle van julle staanplekke af opstaan en hulle begin volg.” (Josua 3:1-3)