Die SOE se ondersoek sal onder meer fokus op kontrakte vir die verwydering, behandeling, vervoer, versameling en wegdoening van gevaarlike mediese afval.
Lees meerAlles vir Woensdag 23 Maart 2022
Steeds geen nolle prosequi-sertifikaat oor Jiba
“Hierdie irrasionele optrede, dui óf op die politieke beskerming van sekere individue met bande binne die NVG, óf op die onbekwaamheid van die vervolgingsgesag om ’n eenvoudige saak soos hierdie te vervolg.”
China-vliegramp: Vlugopnemer gevind
Lugvaartowerhede sê nog bewyse en getuienis is nodig voor hulle enige gevolgtrekkings kan maak.
Groep swaar gestraf wat transitoroof beplan
“Hulle was nie bewus daarvan dat die polisie reeds inligting van hul bronne ontvang het oor die beplande rooftog nie.”
11-jarige verkrag, vermoor weens DNS-agterstand
“Byna 100 000 misdadigers is verlede jaar vrygelaat sonder dat hul DNS-monsters geneem is.”
ToekomsVenster: Waar is Hy?
God is daar. Ons ervaar God op ʼn ander manier hier waar ons onsself bevind.
Seun verdrink ná rugbyoefening
Leerders het verby die skoolswembad gestap om toerusting te gaan bêre wat hulle tydens die oefening gebruik het.
Lufthansa Technik se vlerke geknip
Lufthansa Technik kan wel teen die opskorting van sy lisensie appelleer.
Video: Wonderwerkskool vier 20 jaar van triomf
“Dié skool is ʼn bewys daarvan dat as die Here ʼn oop deur voor jou plaas, moet jy net vreesloos daardeur loop.”
Video: Woede ná polisieman op leerder se nek kniel
In die video is dit duidelik hoe die polisiebeampte die meisie se kop in die grond druk en daarna vir sowat ’n halwe minuut op haar nek kniel.
Dié Afrikaanse boeke is amptelik 2021 se gewildste
Dit het daarmee nie net die gewildste Afrikaanse boek van 2020 geword nie, maar ook die gewildste boek onder alle tale in die land.
Nog ’n epiese dag vir plaaslike ryers
Die Suid-Afrikaanse duo van Candice Lill en Mariske Strauss het die derde skof van die Absa Cape Epic gewen.
Brood, meel, vis nou duurder
’n Witbrood was in Februarie gemiddeld 69c duurder vergeleke met Januarie.
Lus vir hoendernekke en -pote? Kry dit nou in blikkies
Dié jong entrepreneur het een van Suid-Afrika se gewildste straatkosse – ook bekend as “walkie talkies” – in geblikte vorm bekend gestel.
Boek van die maand: ‘Wit leuen’ deur Ruan Kemp
“Opvallend hoeveel karakters in die roman lag. Dié ligte aanslag waarmee Kemp werk bring nie net verposing in dié see van ellende nie, maar herinner ook aan ‘eilandjies hoop’.”
Video wys hoe vragmotor voertuie teen spoed tref
Die vragmotorbestuurder het die ongeluk wonderbaarlik oorleef.
Protea toets positief vir verbode middel
Volgens ’n verklaring betwis die kolwer nie die positiewe toetsuitslag nie en hy het sy volle samewerking aan die Internasionale Krieketraad gegee.
Diplomate smul aan volstruisgeregte
“Die bedryf het baie swaar gekry omdat karnavalle soos die een in Rio de Janeiro, waarin baie vere gebruik word, gestop is.”
Omstrede Anne Frank-boek herroep
“Ons wil weereens opreg om verskoning vra aan almal aan wie die inhoud van hierdie boek aanstoot gegee het.”
Meestersgebou bly oop al is huur agterstallig
“In die belang van dienslewering en in die lig van voortgesette onderhandelings, het ons die sluitingskennisgewing onttrek en die SALU-gebou bly oop vir huurders en die gemeenskap.”