Rusland sê sowat 1 300 van sy soldate het tot dusver in Oekraïne gesneuwel.
Lees meerAlles vir Vrydag 25 Maart 2022
SA diamantknewel gou te koop
Die diamant is meer as 20 jaar gelede in Suid-Afrika gemyn en skoongemaak en is die grootste diamant van sy kleur en vorm wat nog ooit opgeveil is.
Passasier verdrink toe pad verspoel
Dele van die grondpad was verspoel en die motor met drie insittendes het in die vloedwater langs die pad beland.
R50 miljoen van Lesotho-regering na SA ‘gesmokkel’
Die geld is glo deur regeringsbeamptes in Lesotho na banke in Suid-Afrika oorgeplaas, met die doel om miljoene uit die Lesotho-regering se staatskoffers te swendel.
Bouwerk by Charlotte Maxeke eers November klaar
Die verwagte datum waarop die Charlotte Maxeke-hospitaal se ongevalle-eenheid weer oopgestel word, is met nog ʼn paar maande aangeskuif.
ToekomsVenster: Gee ons vrede
Gebed is steeds die kragtigste wapen, daar word gereeld in die Bybel hieroor geskryf.
Luister: Heinz Winckler, van ‘Idols’-wenner na pastoor met passie vir huwelike
“Ek voel ek is nou in die rol van my lewe.”
Misdaad raak een uit elke twee SA’ners
Dié misdade het ook dikwels ʼn langtermyn- fisieke of sielkundige uitwerking op slagoffers en hul naasbestaandes.
SA’ners wil Oekraïne help
Talle Suid-Afrikaners en plaaslike organisasies het reeds ingespring om die lot van Oekraïners te help verbeter, sê dié land se ambassadeur.
‘Idols’-wenners: Waar is hulle nou?
Intussen wonder ‘Idols’-aanhangers ook wat van wenners soos Anke Pietrangeli, Karin Kortjé, Jody Williams, Jason Hartman, Sasha-Lee Davids en Dave van Vuuren geword het.
Honde laat misdadigers les opsê
Die Kaapse metropolisie se honde-eenheid het skynbaar geen genade wanneer dit kom by misdadige bedrywighede nie.
Dié gaswapens kan jou lewe red
Die wêreld se sterkste gaswapens, waarvoor geen lisensies benodig word nie, kan jou lewe red.
Boekhouer steel derduisende by universiteit
“Geld is onwettig in bedrieglike begunstigdes se rekeninge betaal vir die beskuldigde se persoonlike gebruik.”
Parlement-brand: Saak sloer oor 50 ton water
Die forensiese ondersoek van die parlementêre gebou is nog nie afgehandel nie omdat ondersoekers nie toegang tot die kelder kan verkry nie.
Huldeblyke vir ‘kampvegter’ Van der Elst ná afsterwe
“Sy geesdrif vir Afrikaans was aansteeklik en sal ’n voorbeeld en inspirasie bly. Hy sal op vele terreine gemis word.”
Man wat dakloses help, erg aangerand
Die barmhartige samaritaan is twee dae lank sonder kos of water gelos, voordat ʼn familielid op hom afgekom het.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Vlugtig’
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die nuwe rolprent ‘Vlugtig’ gekyk.
Lelike eendjie word mooi én prakties
Hyundai se splinternuwe Grand Creta het gou my oog gevang.
Radiodrama: Briekaandraai 2 – ’n vervolgverhaal
Die karakters van Porseleinberg is terug! Koop nou seisoen 2 van ‘Briekaandraai’, geskryf deur Leon van Nierop en vervaardig deur Bettie Kemp.
ʼn Appel per dag laat die dokter wag
In Suid-Afrika het een uit vyf mense osteoartritis. Die siektetoestand is ongeneeslik en ongelukkig vererger dit oor tyd, maar jy kan jouself nou beskerm met dié produk.