Die man het van ʼn woonstelgebou van 23 verdiepings in San Diego ʼn valskermsprong probeer uitvoer.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 Maart 2022
Nienaber se nagmerrie in derde ronde
Daar is min dinge wat ʼn professionele gholfspeler se dag só bederf as wanneer hy reeds op die eerste putjie ʼn hou aan baansyfer afstaan.
Dit was ’n broekskeur-affêre, maar die Kaap bly Hollands
Daar was ’n paar benoude oomblikke, maar die Stormers het steeds genoeg gedoen om Ulster te klop.
Nog 100 jaar om Limpopo-paaie te teer
Slegs ‘n derde van Limpopo se paaie is tans geteer en die provinsiale padagentskap sê hy het ‘n tekort aan fondse om die res te teer.
Foto’s: Buitelug-pret by kykNET-ekspo
As jy graag jou karavaan haak of ʼn tent iewers opslaan, dan moet jy seker maak dat jy hierdie naweek nog ʼn draai maak by die kykNET Buite Ekspo in Malmesbury, net buite Kaapstad.
Ongeluk eis ANC-lid van parlement
Die ongeluk het tussen Hopetown en Belmont op die N12 plaasgevind toe ʼn Toyota Fortuner die pad verlaat en op sy dak in die veld beland het.
‘Nie in ons naam’ – SA’ners kap Russiese aggressie
Al hoe meer organisasies en gewone Suid-Afrikaners maak hul stem dik oor die Russiese inval van Oekraïne, ten spyte van die regering se amptelike standpunt oor die konflik.
Luister: Cindy Nell-Roberts oor die belangrikheid van goeie tydsbestuur
Twee gelukkige Maroela Media-lesers staan ook elkeen ʼn kans om ʼn Cosmetix-geskenkpakkie ter waarde van R1 000 elk te wen.
Naelbyteinde in Epic verwag
Die sesde skof was ʼn teleurstelling vir die Suid-Afrikaners Pieter du Toit en Marco Joubert van Imbuko, wat Vrydag eerste in die vyfde skof geëindig het.
Broers onskuldig bevind ná 24 jaar in tronk
Die broers is aanvanklik tot lewenslank tronkstraf sonder parool gevonnis, ten spyte daarvan dat albei ʼn geldige alibi ten tyde van die verhoor gehad het.
Motor beland in dam by lodge
Een insittende, ʼn man, kon uit die voertuig ontsnap en het ongeveer 2 km geloop om hulp te ontbied.
Laura se flitsende kolf doen die praatwerk
Net Australië se Meg Lanning het tans meer lopies as die 22-jarige Laura Wolvaardt by die Wêreldbeker-toernooi aangeteken.
Tikprobleem op platteland blootgelê
“Die werkloosheidsyfer op die platteland is uiters hoog, daarom gebruik jong volwassenes dié dwelmmiddel om van hul situasie te vergeet.”
Internasionale oorsig: Westerse solidariteit, maar geen oplossing vir oorlog
Daar is steeds geen duidelike plan oor hoe om ʼn einde aan die vernietigende oorlog te maak en uiteindelik die Weste se verhouding met Rusland te herdefinieer nie.
Skape uit diewe se kloue gered
Spanwerk deur die gemeenskap en die polisie het daarvoor gesorg dat meer as 40 skape aan ‘n boer in Bloemfontein terugbesorg is.
Video: Maak só ʼn Franse vlegsel in ʼn japtrap
Die video wys jou ook hoe om ʼn onderstebo Franse vlegsel te maak.
Bekende rocker sterf op 50
Die nuus is bekendgemaak op dieselfde dag wat die groep veronderstel was om by ʼn musiekfees in Colombia op te tree.
Man maak verskil in sy woongebied
Toe ʼn man van Soshanguve op ʼn dag sien hoe swaar kind en dier in dié gehuggie kry, het hy self ingespring en ʼn verskil begin maak.
Hollywood: John Travolta vlieg al hoër; nog ʼn bekende se voogdyskap beëindig
Dié aktise se dwelmmisbruik het begin met dagga op die ouderdom van 16, maar haar probleme het verdiep toe sy Adderall, ʼn voorskrifmedikasie, begin misbruik het.
Salaristrekkers rasend oor fout by Standard Bank
Woedende salaristrekkers het hulle tot Facebook gewend nadat hulle nie gister betaling gekry het nie en talle debietorders nie kon afgaan nie.