“Die kunste is nie ʼn luuksheid nie, maar ʼn absolute noodsaaklikheid.”
Lees meerAlles vir Sondag 27 Maart 2022
Een dood toe gevangenes korrektiewe beamptes pak
Een gevangene is dood en een korrektiewe beampte is weens die voorval in ’n kritieke toestand gelaat.
Internasionale oorsig: Geweldsmisdaad steeds groot probleem vir Biden, Demokrate in VSA
Die voortslepende krisis met geweldsmisdaad in die VSA is besig om een van die belangrikste kwessies in aanloop tot die Amerikaanse middeltermynverkiesing in November vanjaar te raak.
Taxistaking: Skade beloop meer as R4 miljoen
Dié bedrag is net gegrond op skade aan infrastruktuur waarvan die metro bewus is.
Gholf: Fransman wen by Zebula
Ruan Conradie se tweede hou op die eerste uitspeelputjie het in die ruveld beland en van daar af kon hy nie herstel nie.
‘Leen my jou huis, asseblief?’
“Die jong meisie is deeglik bewus daarvan dat hulle uit dié omstandighede moet wegkom. Maar hoe? Hulle kan nie haar pa se huis leen nie. Dit is eintlik ook maar net ʼn kamer en hy is nooit daar nie. Sy sal maar aan iets anders moet dink.” Gaan lees Annika en haar sussie se storie:
Hyundai trek omstrede rasadvertensie terug
’n Aanmaning is vroeër op Hyundai beteken rakende sy indiensnemingsprogram waarvoor wit werklose jongmense nie in aanmerking kom nie.
Een vas vir moord op ses in Khayelitsha
Die polisie sê nog inhegtenisnemings kan verwag word namate die ondersoek momentum kry.
Tradisionele warmte in die hartjie van Stellenbosch
In Dorpstraat, tussen die welige akkerbome wat oortrek is met groen blare, staan die vierster-Eendracht-hotel in sy volle glorie.
Erik Holm spog met nuwe rolstoel
“Omdat die stoel so aanpasbaar is, kan dit weer aan iemand anders wat dit nodig het, geskenk word. Dit beteken dat hulle op die ou einde eintlik minder stoele verkoop, maar meer mense help.”
Pa, seun (11) in maag geskiet
Die verdagtes het glo polisie-uniforms aangehad.
Biden: ‘Slagter Poetin kan nie aan bewind bly’
’n Brandstofdepot in Lwif is intussen aangeval. Dié Oekraïense stad het tot dusver aanvalle vrygespring.
R1,9 miljoen vir NVI van Mandela-arrestasiebevel
“Dié lasbrief vir hoogverraad is ’n buitengewoon waardevolle NVI,” sê ’n Suid-Afrikaanse digitale afslaer.
Video: Swemster vra steun vir gidshonde
Dit kos die Gidshondvereniging ongeveer R150 000 om ’n hond op te lei, voordat dié dienshond vir R5 aan ʼn behoeftige oorhandig word.
Polisieman buite kerk geskiet
Verskeie gemeentelede se voertuie is tydens die voorval beskadig.
Westdene-busramp: Meer as 35 jaar later
ʼn Paramedikus het die gebeure van Westdene as “die lelikste dag van my lewe” beskryf.
Krieket: Mignon moker Indië disnis
Suid-Afrika se vroue-krieketspan het die ideale toets gehad voordat hulle Engeland in die halfeindstryd pak.
Niemand oorleef Chinese vliegramp
Die slagoffers se naasbestaandes moes dae lank op tyding wag nadat vlug MU5735 Maandag in ruwe terrein naby Wuzhou neergestort het.
Program lei jongmense gratis op
’n Skielike belangstelling in hommeltuie het ’n 25-jarige fotograaf van Kempton Park in ’n heel ander loopbaanrigting gestuur – die private sekerheidsbedryf.
Rugby: Dan, Rohan druk vir Sale Sharks
Die Suid-Afrikaners se span was 7 – 21 agter, maar het teruggeveg om 24 – 24 te eindig teen Bath in die Engelse Premierskap.