Esté Gross het Sondagoggend die laaste uitsending van haar klassiekemusiekprogram ‘Oggendstemming’ op RSG aangebied.
Alles vir Sondag 27 Maart 2022
Willem Botha vandag dankbaar vir sy ‘Idols’-reis
Hoewel sy naam lankal nie meer sinoniem met dié gewilde sangkompetisie is nie, is hy vandag nie spyt dat sy loopbaan op die “Idols”-verhoog begin het nie.
Leeus kan SA spanne groot guns bewys
Die Leeus is stert in die lug nadat hulle die Ospreys Vrydagaand 45 – 15 afgeransel het.
Meer bekend oor rocker se dood
Foo Fighters se tromspeler Taylor Hawkins is in ’n hotelkamer in Colombia dood.
Foto’s: Dié flieks wen Silwerskerm-pryse
Die wenners van kykNET se 10de Silwerskermfees is Saterdag by ʼn glansgeleentheid in Kampsbaai bekend gemaak.
Gholf: Nienaber kan steeds wen
Die Suid-Afrikaner Zander Lombard (-4) staan ook nog ʼn kans.
‘Wat rook Nxesi?’ vra kraamverlofeisers
Anders as wat min. Thulas Nxesi beweer, wag eisers tot ses maande vir hul kraamverlofeis om uitbetaal te word.
Covid-19-statistieke: Twee sterf afgelope 24 tot 48 uur
Die jongste positiwiteitskoers is laer vergeleke met die vorige verslag én die verslag voor dit.
Tennis: Harris klop Shapovalov in Miami
Dis die derde keer in die afgelope 13 maande dat Lloyd Harris die Kanadees Denis Shapovalov klop.
Dié student ken die krag van gebed
“Ek het voor my eerste operasie – toe hulle my linkernier verwyder het – ʼn visie van engele om my bed gehad. Ek het toe vrede gehad en my vrese in die Here se hande gelaat.”
Bulls blus Dragons se vuur
Die Pretorianers het Saterdagaand op Loftus Versfeld amok gemaak om agt drieë teen die Dragons te druk.
Edinburgh leer Sharks ʼn les
Alles het in die Sharks se guns getel, maar hulle kon nou maar net nie die uitklophou plant nie.
Gedagte vir die dag: Geen veroordeling meer nie
Die Here het vir Josua gesê: “Ek het vandag julle vernedering van Egipte van julle af weggerol.” Josua het daardie plek toe Gilgal genoem. Dit is vandag nog sy naam. (Josua 5:9)