Mense gooi die woorde “baanbreker” en “pionier” baie maklik in ’n geselskap in. Maar as jy die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) se definisies hieroor opsoek, sal jy sekerlik Philip Jonker se naam daar kry, skryf Maryke Roberts.
Alles vir Maandag 28 Maart 2022
Munisipale bestuurder moet luukse speelgoed teruggee
Kgantsi David Malepa se rooi Mercedes-Benz GLE 350d van R1,4 miljoen behoort nou aan die staat.
Pretoria Buitelug Ekspo en Fees is waar jy einde April wíl wees!
Dié veelsydige fees word van 22 tot 24 April by die Legends MX-avontuurplaas aangebied en bied topklas- Afrikaanse vermaak, meer as 300 buitelug-uitstallers én ʼn see van 40 000 proteas.
Veghond val vrou in hysbak aan
Skokkende beeldmateriaal wys hoe die vrou verbete op die vloer van die hysbak rondkruip terwyl sy die hond van haar probeer afkry.
ʼn Besoek aan Litoue
Dit is ʼn klein land met slegs 2,8 miljoen inwoners en ʼn grootte van 65 000 km², omtrent die helfte van die Vrystaat se oppervlak, geleë in die Baltiese streek in Noordoos-Europa.
Talle vrae ná seun van pretpark-mallemeule afval
Die gesin se prokureur ondersoek nalatigheid aan die pretpark se kant wat daartoe kon bydra dat Tyre uit die mallemeule se stoel geval het.
Lesersbrief: ’n Brief van ’n mamma aan haar eersgebore seun
“Nageboortedepressie is iets waaroor mense nie genoeg praat nie. Hoekom moet ʼn mens eers uitvind iemand anders is daardeur wanneer jy vir hulle vertel waardeur jy gaan? Dit maak my hartseer dat mense nie praat nie.”
Tshwane bekom interdik teen EFF-staking
“Die EFF is ’n politieke party en tog voel hy hy kan arbeidsprosesse in die Stad manipuleer om sy eie politieke agenda te dryf,” sê burgemeester Randall Williams.
Chris Chameleon: Soms dwing die natuur ons tot opstand
“En ek weet dat ek op my eie klein manier, op my eie klein landgoed oorgelewer is aan dieselfde reëls van die natuur en dieselfde uitdagings van beskaafde selfbeheersing.”
Aankondiging oor nuwe polisiehoof ‘binne dae’ verwag
Die moontlike aanstel van ʼn paneel om aanbevelings oor die nuwe polisiehoof te doen, is “ʼn reusestap vorentoe vir ʼn oop en deursigtige proses,” meen kenners.
Kilimanjaro leer jou die lewe is ’n reis
“Jy leer met blase stap, ses dae en 90 kilometer later, die ongelooflike verligting en dankbaarheid dat ek dit gemaak het. Ons lewe is ʼn reis en ons stap in geloof saam met die Grootste Gids van alle tye. Met elke tree is Hy daar.”
Wenners: Jennifer, Riaan op Pta-verhoog te sien
Vier gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na Jennifer Zamudio en Riaan Grobler se vertoning in Pretoria wen.
Foto’s: Modes, geskiedkundige oomblikke maak opslae by Oscars
Dit was ʼn aand vol verrassings en geskiedkundige oomblikke.
Kriminele aanklagte kom teen Zuma, Molefe en kie
Aanklagte van korrupsie, diefstal, bedrog en die wanbestuur van staatsfondse sal teen 19 van die beweerde staatskapers ingedien word.
Gemeenskap kan help met vroue, kinders wat by verkeersligte bedel
“Vanuit ʼn oogpunt van maatskaplike hulp kan die probleem slegs hokgeslaan word as almal saamwerk.”
Foto’s: Hond en jagluiperd is beste maats
Die unieke vriendskap het al die harte van miljoene mense aangegryp.
Oekraïne oorweeg neutraliteit ‘noukeurig’
Daar is nou bewerings dat Rusland gaan probeer om Oekraïne in ʼn weergawe van Noord- en Suid-Korea te verdeel.
‘Ster-skrywer’ en digter sterf
Die joernalis, skrywer en digter Ronel Nel (57) is Sondagaand dood.
Woord: norra
ʼn Storie wat die hare in jou norra laat orent staan. Ken jy die woord “Norra”?
Rowers ná jaagtog, skietery vasgetrek
Twee verdagtes is dood nadat sekuriteit- en polisielede die voertuig in ʼn hoëspoed jaagtog agterna gesit en ʼn skietgeveg uitgebreek het.