Terwyl miljoene Suid-Afrikaners van hongersnood en armoede krepeer, het ministers en hul adjunkte sowat R20 miljoen aan nuwe voertuie, brandstof en instandhoudingskoste bestee.
Alles vir Maandag 28 Maart 2022
Nog geen teken van vermiste Pta-man
Beyers Coetzee het meer as ʼn week gelede in die see by Koffiebaai verdwyn toe hy sy vriende wou help.
Fietsryers in Pretoria-reservaat beroof
Die reservaat doen nou alles moontlik om die gebied in en om die reservaat te beveilig.
Hier is Maroela se Somerbruid!
Baie geluk aan ons Somerbruid! Sy wen ‘n wegbreek by Finfoot Lake Reserve in Rustenburg, Noordwes vir haar en haar man. Geluk ook aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak!
Beloftes van biljoene rande aan SA gemaak
Beloftes van multimiljoenrandbeleggings is ook van rolspelers in farmaseutiese produkte, telekommunikasie en die motorbedryf gemaak.
Kleuter ná dae in bosse gevind
Shayla Phillips het met hul bure se babahondjies gespeel toe sy verdwyn het.
Oscars: Die klap wat die wêreld aan die gons het
Smith het die komediant ʼn harde klap deur die gesig gegee en weggestap.
Boek: ‘Felina Kat, geheime agent’
Speurder Skote Petoors het ʼn probleem. ʼn Kosbare blou diamantring is gesteel en daar is nog geen leidraad nie.
Gewilde Kaapse strand gesluit weens riool
ʼn Rioolpomp wat in die omgewing onklaar geraak het, het daartoe gelei dat afvalwater op dié gewilde strand opdam.
Vlieënde Max is terug!
Lewis Hamilton moes met ’n tiende plek tevrede wees, terwyl Red Bull se tweestryd met Ferrari tans vir die grootste opwinding sorg.
Resep: Hoender-en-groentepastei
Geniet hierdie smaaklike pastei wanneer die honger weer tref.
Dis nou goeie maniere by trou-makietie
Maroela Media het by Sally Breytenbach en Cameron de Wet, oftewel That Other Couple, gaan inloer om meer uit te vind oor die moets en moenies by troues.
En die Oscar gaan aan…
Dié wetenskapfiksie-rolprent het Oscars in ses kategorieë opgeraap.
Pa, seun sterf ná skietery
Ben Plaatjies en sy 11-jarige seun Ken is Saterdag in die vroeë oggendure in die maag geskiet.
Wortels geen wolhaarstorie
Dit is beslis nie ’n wolhaarstorie dat wortels goed is vir jou oë is nie, sê kenners.
Duitsers wen Cape Epic
Dit is die eerste keer dat die wenner van die Cape Epic tydens die laaste skof beslis is. Dit was ook die Duitsers Lukas Baum en Georg Egger se eerste Epic.
Covid-19-statistieke: Een nuwe sterfte
Die sterfte het nié in die afgelope 24 tot 48 uur plaasgevind nie.
So word jou regte beskerm wanneer jy krediet gebruik
Ina Opperman het gaan kyk hoe die Nasionale Kredietwet jou regte beskerm.
Gedagte vir die dag: Ambassadeurs vir God
Niemand het God nog ooit gesien nie; as ons egter mekaar werklik aanhou liefhê, leef God in ons optrede en het sy liefde in ons optrede ten volle tot verwesenliking gekom. (1 Johannes 4:12)