Die wag is onlangs as deel van ʼn uitruiling van krygsgevangenes met Rusland vrygelaat nadat aanvanklik geglo is hy is dood.
Lees meerAlles vir Woensdag 30 Maart 2022
Vrystaatse leeuboer sal nie vervolg word – staat
Pieter Swart was verlede jaar op sy plaas naby Kroonstad aangeval toe hy drie vermeende aanvallers uit beweerde selfverdediging doodgeskiet het.
Polisie slaan toe op ‘brandstofdiewe’
In een van die gevalle het die vermeende diewe na bewering minstens 6 000 liter diesel gesteel.
Lasbrief vir oud-Eskom-hoë oor korrupsieklag
France Hlakudi se borgtoggeld van R300 000 word ook nou voorlopig aan die staat verbeur verklaar.
Kinders kom op menslike beendere af
Die polisie vermoed dat die persoon al sowat ses maande gelede gesterf het.
Protes in Kanada: Wat voorspel dit vir burgerlike vryheid?
Ongeag jou mening oor die protesoptrede, hierdie ingrypende en outokratiese hantering daarvan moet versigtig beskou word.
200 babas dood weens swak gesondheidsorg – verslag
Die verslag bevat ’n katalogus van herhaalde kraammislukkings wat oor ʼn tydperk van 20 jaar by die Shrewsbury- en Telford-hospitaalgroep in Brittanje plaasgevind het.
ToekomsVenster: Om beeld van God te wees
Reken ons genoeg met wat ons kan en wat ons nie kan doen nie. Ken ons, ons grense en ons ruimte. Het ons al die betekenis daarvan om beelddraers te wees, bedink?
Wen: Eskort het ’n warmbrak vir elke smaak
Vier Maroela-lesers staan die kans om ʼn geskenkpak van Eskort-produkte ter waarde van R1 000 elk te wen.
Mosie teen Ramaphosa na kantlyn geskop
Die mosie van wantroue teen pres. Cyril Ramaphosa is Woensdag glad nie eens aangehoor nie.
Krisis met rybewyse dreig
Die AA waarsku daar gaan misdadigers gemaak word van motoriste wat weens geen van hul eie toedoen, nie hul bestuurderslisensies betyds kon hernieu nie.
Regering maak ‘bespotting’ van openbaredeelnameproses
Dit lyk uit die regering se bewoording in die jongste Staatskoerant asof die regulasies reeds in werking getree het – met of sonder die publiek se kommentaar.
Boek: ‘Die wet van Gauteng’ – Hannes Barnard
ʼn Politieke riller wat staatskaping laat lyk na swieties steel by die hoekkafee.
Is parlement of Konstitusionele Hof die hoogste gesag?
Die debat het pas ’n stroomversnelling bereik deurdat verskeie ANC-swaargewigte standpunt ten gunste van parlementêre soewereiniteit ingeneem het.
Dullstroom-plaasmoordenaars skuldig bevind
Sue Howarth is vyf jaar gelede dood nadat sy en haar man wreed op ʼn plaas aangeval en gemartel is.
Onnie amper twee weke al vermis
Die onderwyser se vrou het langer as ʼn week gewag voordat sy hom as vermis aangemeld het.
‘NSFAS-dief’ tronk toe gestuur
Vir die 76 dae wat miljoene rand se NSFAS-geld in haar rekening gelê het, het Sibongile Mani ʼn besluit oor haar toekoms geneem.
Dis tyd om die bordjies te verhang
Waar die skaal in 2017 in Engeland se guns was omdat hulle tuis gespeel het, meer ervare was en beter peil in die uitkloprondes getoon het, is die skoen vanjaar aan die Proteas se voet.
Testament noodsaaklik indien kinders wees gelaat word
Asof dit nie erg genoeg is dat jou kinders die uiterste trauma van jou dood moet beleef nie, is die gedagte dat hulle nog uit hulle huis weggeruk kan word, byna te erg vir enige ouerhart om te hanteer.
Video: Man deur swaardvis aangeval
“Dit is ʼn baie ongewone voorval.”