Rock en sy woordvoerders het egter nog nie ʼn woord gerep oor die voorval nie.
Alles vir Woensdag 30 Maart 2022
Prins William reageer op terugslae op Karibiese toer
Sy Instagram-plasing volg nadat die egpaar se agt dae lange toer na Belize, Jamaika en die Bahamas as onvanpas beskryf is.
Gedig: Bosveld
“Ek sal jou altyd herken
op al die littekens.”
Die reuk van boeretroos
Alhoewel elke seisoen net reg is vir lekker koffie, proe dit darem maar net anders wanneer dit so bietjie kouer begin raak op die stoep.
Luister: Wiele2Wiele bekyk ’n nuwe Hyundai, Ford en Audi
Wiele2Wiele vertel vir jou hoe Hyundai se Creta nou “grênd” raak. Hulle bekyk die nuwe generasie Ford Ranger en Ford Everest en vat die langpad met Audi se Q5 40 TDI.
Resep: Kaasbrood met spekvleis-en-olywe
ʼn Kleurryke en geurige brood vir die kosblik en teetyd.
Ramptoestand dalk volgende week opgehef
Die publiek het 48 uur om kommentaar op die jongste voorgestelde Covid-19-regulasies is in die Staatskoerant te lewer.
Berugte R30 in Vrystaat gesluit
Dié berugte “pad van die dood” het sedert die begin van die jaar reeds die lewe van minstens 15 mense geëis. Die pad verspoel ook gereeld tydens die reënseisoen.
Luister: ‘Vlugtig’ herskep Rooikappie-verhaal
Kykers wat daarvan hou om verras of uitgedaag te word, sal by “Vlugtig” aanklank vind.
Brand in Jhb-tonnel geblus, herstel begin
City Power se spanne kon Dinsdag in die tonnels inbeweeg nadat die brand geblus is.
Natter herfs, vroeë winter verwag
Bogemiddelde maksimum temperature word ook vir dele van die land vir die komende winter voorspel.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 6%
Suid-Afrika het teen Dinsdagaand altesaam 3 715 390 bevestigde Covid-19-gevalle gehad en 1 557 nuwe gevalle is aangemeld. Die jongste positiwiteitskoers is 6%. Nog ses sterftes…
Clover-betogers ruk buite hof op
Betogers het liedere in die hof se parkeerterrein gesing voordat van hulle die hofgebou in is ter ondersteuning van twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn veiligheidswag vermoor en nog een ernstig beseer het tydens ʼn Clover-staking verlede maand.
Gedagte vir die dag: Die liefde van Christus
Elkeen wat nie só liefhet nie, ken God nie persoonlik nie omdat God liefde self is. (1 Johannes 4:8)