Die maatskappy Race Screen Technology het in 2017 die Suid-Afrikaanse mark betree met Zontes- en Kiden-motorfietse.
Alles vir Donderdag 31 Maart 2022
Eskom-bedrieërs moet 20 jaar sit
“As ’n Eskom-werknemer was hy in ’n vertrouensposisie en moes hy die maatskappy teen diefstal beskerm.”
Showmax-dokkie vertel Hannah Cornelius-verhaal
‘Last Blue Ride: The Hannah Cornelius Story’ weerlê die besonderhede van Hannah se laaste oomblikke in die blou Citi Golf wat haar ouma vir haar present gegee het.
Video: Miljoene kyke vir nuwe Ndlovu-jeugkoor-verwerking
“As ons ʼn beter land en wêreld gaan skep, moet ons by mekaar begin.”
Boek: ‘Vrydagaand’ – Elsa Winckler
ʼn Bundel met 27 liefdesverhale deur bekende Afrikaanse skrywers.
Proteas se drome verpletter
Engeland, wat sy eerste drie wedstryde in die uitklopfase verloor het, het presteer toe dit saak gemaak het.
Podlitiek: Beleggers gelok, ANC gehok en Poskantoor voor stok
In die week se episode word gesels oor Ramaphosa se pogings om beleggings te lok, die ANC se finansiële moeilikheid en die sukkelende Poskantoor.
Drie dood toe motors voor trok inry
“Een persoon het glo te voet van die toneel gevlug.”
Namibiese boer van moord aangekla ná aanval
Marieta Wilhelm is moontlik in hegtenis geneem voordat die saak klaar ondersoek is en is tans met ernstige beserings in die tronk.
Kom rus en ontspan … eilandstyl
Dit is die perfekte geleentheid om af te skakel en jou te verlustig in die skoonheid van ‘n tuinparadys langs die louwarm blou water van die Indiese Oseaan.
Gif vir lugbespuiting van sprinkane droog op
Agri Oos-Kaap sê dit lyk nie of staatsamptenare die erns van die saak begryp of begaan is oor die miljarde rand wat weens die plaag verloor kan word nie.
Bruce Willis roep loopbaan vaarwel
Willis se familie, ook sy vrou en eksvrou, het in ʼn gesamentlike verklaring sy toestand bekend gemaak.
Amerikaners in Upington vasgetrek
Die 21 Amerikaners is glo onwettig in die land en Interpol het ook na hulle help soek.
Resep: Geurige groentesop
Die winter is aan’t kom, bêre hierdie resep vir wanneer die koue tref.
Nege ‘bloulig-kapers’ vasgetrek
Nege verdagtes wat glo by bloulig-rooftogte en -kapings betrokke is, is in Gauteng in hegtenis geneem.
NSFAS-dief se regspan wil appelleer
“Mani het nie die hof in haar vertroue geneem nie, aangesien sy geweier het om tydens die verhoor te getuig en gekies het om haar swygreg uit te oefen.”
SA onnie in Aus gevonnis vir kinderpornografie
’n Voormalige onderwyser en rugbyafrigter van Grey High School in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap, is in Australië skuldig bevind aan die besit van kinderpornografie en tot tronkstraf gevonnis.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 6,4%.
Zimbabwe vat nou swart boere se plase
Talle van hierdie nuwe boere het min kennis, opleiding en ondersteuning gehad en groot dele van die landboubedryf is daardeur lamgelê.
‘Geen kitsoplossing’ vir spanning in Bredasdorp
“Die munisipaliteit sit met ’n enorme humanitêre krisis.”