“Alle boere is uitgelewer; nie net aan misdadigers nie, maar ook aan die uitbreek van moontlike dieresiektes onder hul kuddes.”
Lees meerAlles vir Vrydag 1 April 2022
Rybewys-krisis: ‘Laat lisensies 10 jaar geldig wees’
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het opnuut ʼn beroep op die minister van vervoer gedoen om ’n langtermynoplossing vir die bestuurslisensieprobleme te kry.
Sakemanne tronk toe oor bedrog
“Verder het die klaer aan die hof gesê dat die bedrog wat die mans gepleeg het, ’n ernstige impak op sy finansies gehad het en dit tot die ineenstorting van die onderneming gelei het.”
Harmer het Bangladesj in draaikolk
Simon Harmer het Vrydag in Durban lekker tong uitgesteek vir die nasionale krieketkeurders wat hom jare gelede skandelik oor die hoof gesien het.
Verslag werp lig op skade aan parlement na brande
Die strukturele skade aan die parlementsgeboue na ’n brand in Januarie vanjaar, hou nie ’n risiko in vir die geboue om heeltemal ineen te stort nie.
ToekomsVenster: ‘Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook’
Maar die meeste Suid-Afrikaners het die wil om mekaar te dien.
Kamma-advokaat swaar gestraf
Die kamma-advokaat het die klaer oortuig om ’n bedrag van R500 000 uit sy sakerekening na ’n sogenaamde trustrekening oor te plaas.
Sewe reeds vas na moord op polisieman
’n Sewende verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord verlede maand op ’n polisiesersant in Mpumalanga.
Hier is die wenners van die Cosmetix-bederfpakkies
Twee gelukkige Maroela Media-lesers het die kans gehad om elkeen ʼn Cosmetix-geskenkpakkie ter waarde van R1 000 te wen.
SA in ‘veilige hande’ met nuwe polisiehoof
ʼn Reusetaak wag op die land se nuwe top-polisieman en hy sal wys wees om hom met kundiges te omring wat kan help om die polisie reg te ruk.
Oë is soveel meer as net vensters tot die siel
Sodra jy begin sukkel om te lees of ʼn padteken in die verte te sien, is dit volgens Camarena tyd vir ʼn oogtoets.
Klankspoed op Mars stadiger as op aarde
Op Mars is daar nie net een klankspoed nie. Al hierdie faktore sal dit moeilik maak vir mense om ʼn gesprek vyf meter van mekaar te hê.
Dié bankrowers gesoek
Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum sê bankrooftogte in die Wes-Kaap het toegeneem.
Woord: oulap
Taaltoffie ondersoek die woord “oulap”.
Man nog skoonveld ná Kameeldrift-aanval
Private speurder Mike Bolhuis is nou aangestel om te help om die man vas te trek.
Prins Andrew wéér in sop, nou oor ‘bedrog’
’n Turkse vrou het glo meer as R14 miljoen opgedok sodat Prins Andrew haar skynbaar met ’n Britse paspoort kon help.
Wagte dood wat kragkabels beveilig
“Dit bevestig ook ons teorie dat kabeldiefstal verband hou met georganiseerde misdaad.”
Ongelukkigheid broei oor veranderinge by RSG
RSG se nuwe baadjie vir programinhoud laat glo ’n wrang smaak in die monde van talle getroue luisteraars en ander betrokke partye.
VW se jongste veeldoelvoertuig
Hierdie is nou die vyfde generasie van die buksie. Daar is sedert 1979 meer as drie miljoen Caddys wêreldwyd gebou.
Wes-Kaap wil R1 miljard aan landbou bestee
“Ons maatstaf is nie om slegs beter as die ander provinsies te wees nie, ons wil uitsonderlik wees.”