Kenners glo die tydelike opskorting sal die druk van stygende voedsel- en vervoerpryse verminder en onmiddellik verligting vir alle Suid-Afrikaners bring.
Alles vir Vrydag 1 April 2022
‘Die Kontrak’ is terug
ʼn Platekontrak van R1 miljoen van Coleske Artists is weer op die spel.
Samewerking deur saam boer en saam slaggate vul
Laeveld Agrochem en Betereinders wil graag ʼn ander storie vertel – een van samewerking in die landboubedryf.”
Familie het nie gedink hulle sou ‘sterk rugbyseun’ begrawe
“Al wat ons weet, is dat daar ʼn groot brander was. Ons glo reddingswerkers het als in hul vermoë gedoen om die seuns te red.”
Hael, donderweer verwag in Oos-Kaap
“Motoriste moet veral versigtig wees wanneer hulle in dié weerstoestande bestuur.”
Voormalige staatsaanklaer probeer glo moor
Die staatsaanklaer het glo ’n sleutelgetuie in ’n korrupsiesaak teen hom probeer doodmaak.
Video: Sjiek kroek-vlegsel vir enige geleentheid
Dié haarstyl is ideaal vir wanneer jy met ʼn vlegsel wil spog, maar net nie jou vingers sover kan kry om die stappe baas te raak nie. ‘Tag’ iemand wat dié styl moet probeer:
Tiaan is weer aan’t kook op kassie
“Kosmaak moet lekker wees; dit moenie soos werk voel nie.”
‘Geheimhouding’ oor Masemola se aanstelling pla
“Lt.genl. Sehlahle Fannie Masemola het wel ondervinding, maar die geheimhouding rakende die paneel wek die indruk van ’n politieke aanstelling.”
Dié provinsie skiet byna 400 skole te kort
Moyane het erken dat haar departement nie die begroting het om die tekort aan klaskamers aan te pak en nuwe skole te bou nie.
Poetin ál meer gewild onder Russe – peiling
Meer as 80% van Russe wat aan ’n onlangse meningspeiling deelgeneem het, het aangedui dat hulle hul president se optrede ondersteun.
Deacon-moorde: ‘Ou wonde weer oopgekrap’
“Ons mis hulle,” sê Lizette en Hettie Deacon se familie nadat die hoofverdagte in hul moordsaak op borgtog vrygelaat is.
Raaisel oor blaasoppies wat op Kaapse strand uitspoel
Besoekers aan die strand word gemaan om veral hul troeteldiere van dié visse weg te hou.
Covid-19-statistieke: Net meer as 15 000 aktiewe gevalle
Nog 12 sterftes is aangemeld, waarvan slegs een in die afgelope 24 tot 48 uur plaasgevind het.
Gedagte vir die dag: ’n Wolkie so groot soos ’n man se hand
Elia sê toe vir Agab: “Gaan eet en drink, want ek hoor die gedruis van groot reën!” (1 Konings 18:41)