“Ek is dankbaar vir die avontuur wat voorlê.”
Lees meerAlles vir Sondag 3 April 2022
Senzo Meyiwa-verhoor begin dan
Meyiwa is op die aand van 26 Oktober 2014 by sy vriendin, die sangeres Kelly Khumalo, se ma se huis in Vosloorus doodgeskiet.
Nuwe gesigte eersdaags in ‘Binnelanders’ te sien
Maroela Media het by die vier akteurs gaan kuier om meer uit te vind oor die opwindende paar weke wat vir hul karakters in die sepie voorlê.
Seekoei naby Pta-natuurreservaat doodgery
ʼn Seekoei is Sondag in die vroeë oggendure deur ʼn voertuig in die omgewing van die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria doodgery.
Gholf: Frittelli loop saam voor in Texas
Die Suid-Afrikaner Dylan Frittelli (-10) loop saam met drie ander spelers voor by die Texas-Ope.
Woede oor massagrafte, liggame in strate in Oekraïne
Bewyse van moontlike moorde op burgerlikes rondom Kiëf het na vore begin kom namate die Russiese weermag uit die hoofstad en ander dorpe teruggetrek het.
Binnelandse sake verleng bedryfsure ná onderbreking
Die departement van binnelandse sake gaan sy bedryfsure verleng nadat sy stelsels nou weer aanlyn is.
Omgekeerde apartheid? Ek gaan bly veg en bou!
“Omgekeerde apartheid.” Jy hoor dit seker gereeld? Erger nog… Ervaar jy dit gereeld?
Valke slaan toe op perseel wat vervalste waspoeier maak
“Daar is tydens die operasie ʼn groot hoeveelheid rou grondstowwe, masjinerie, ongemerkte waspoeier en vervalste etikette van bekende handelsmerke op die perseel gevind.”
Die staat en Covid-19-regulasies vir die kerk
In die proses om die ramptoestand op te hef wil die staat nie afsien van die mag wat hy homself toegeëien het nie, soos byvoorbeeld maatreëls oor wie en hoeveel persone deel mag neem aan aktiwiteite van samelewingsverbande soos kerke.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (39%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (25%) en KwaZulu-Natal (20%).
Afrikanerhistorikus Hermann Giliomee gesels op 84
Die soms omstrede historikus Hermann Giliomee vier op 4 April sy 84ste verjaarsdag. Johannes Froneman het hom in sy huis op Stellenbosch besoek.
Joernaalterapie vir vroue met kanker
Deur jou emosies neer te pen word die chaos in jou brein uitgesorteer. Hierdeur bepaal jy wat jou inspireer, wat jou kwaad asook wat jou hartseer maak.
Olifante het nie net topgeheue nie, maar is ook reukslim
Akademici van die Universiteit Stellenbosch het onlangs ontdek dat olifante ʼn “tropreuk” deel.
1922-mynstaking: Die dag toe drie broers gesterf het
Min het sy geweet dat wanneer sy die lakens oor die vyf lyke in die melkstal sou oplig, sy haar eie drie seuns daar sou aantref. Elkeen in die rug geskiet. Morsdood.
‘Zuma wil net ʼn regverdige verhoor hê’
Die appèlhof se uitspraak teen oudpres. Jacob Zuma is “teleurstellend maar nie onverwags nie”.
China: Kinders glo van ouers geskei midde stygende Covid-19-gevalle
Byna soveel as 25 miljoen inwoners van Shanghai in China is onder bevel om tuis te bly terwyl daar berigte is dat kinders en ouers onder dwang geskei word in die geval van ʼn positiewe Covid-19-toets.
Stapels agterstallige paroolaansoeke by minister
Minder as 1% van dié gevangenes wat in een jaar in aanmerking vir parool kom, word in dieselfde jaar vrygelaat.
Liggaam met haai-bytmerke spoel op strand uit
“ʼn Man wat op die strand gestap het, het op die ontbindende liggaam van ʼn volwasse man afgekom wat op die strand uitgespoel het.”
Leinster vergroot VRK-voorsprong
Dit beteken die Ierse span is nou tien punte voor die res van die spanne op die punteleer van die Verenigde Rugbykampioenskap.