Die 20-jarige Pool Iga Swiatek het haar posisie as die nuwe nommer een op die wêreldranglys behoorlik gevier deur die Miami Ope op ʼn drafstap te wen.
Alles vir Sondag 3 April 2022
Verloofde worstel met woede ná Clover-moord
“Ek verstaan nie hoe mense so min respek vir iemand – enigiemand – se lewe kan hê nie. Dit is barbaars.”
Seinfeld-aktrise sterf
Sy was ook bekend vir haar stemwerk in die Toy Story-rolprente.
MotoGP: Brad spring in 12de plek weg
Die Suid-Afrikaner Brad Binder was op koers om in die voorste wegspringplek te kwalifiseer vir vandag se MotoGP-wedren in Argentinië, maar ʼn foutjie om ʼn draai laat in sy rondte het hom duur te staan gekom.
Radio-en-TV-aanbieder, AfriForum stig nuwe Kaapse burgerlike organisasie
Die Kaapse Forum sal onder meer daarop fokus om gemeenskapselfstandigheid in Kaapse gemeenskappe te bevorder en groeiende federalisme in die Wes-Kaap en Kaapse gemeenskappe te help vestig.
Stormers net te goed vir die Ospreys
Nog ’n onoorwonne naweek vir Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap.
Gholf: Dylan bult spiere, Branden huis toe
Maar by die suur was daar ook baie soet nadat Dylan Frittelli van Suid-Afrika op 138 houe saam tweede was, net twee houe agter die voorloper, Ryan Palmer van die VSA.
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid is aanbidding
Aan dié wat met volharding aanhou om goed te doen, en op hierdie manier streef na die toekomstige heerlikheid, eer en onsterflikheid, sal Hy die ewige lewe gee. (Romeine 2:7)