Sekere regulasies bly egter steeds vir minstens 30 dae van krag.
Lees meerAlles vir Maandag 4 April 2022
Rioolwerke in Suid-Afrika ’n groot bron tot kommer
“Die verslag toon duidelik dat die gehalte van die land se water op die afdraande pad is.”
Beloning uitgeloof drie jaar ná meisie verdwyn
Sy was agt jaar oud tot sy op 6 April 2019 as vermis aangemeld is.
Drie verdink van moord op polisiesersant
Sers. Andile Sirhunu wou saam met twee kollegas kos koop toe hulle aangeval is.
President spreek weer die land toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal Maandagaand die land om 20:00 toespreek oor verwikkelinge in Suid-Afrika se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Vrou vermoor glo 16-jarige familielid
“Sy het na bewering haar 14-jarige seun gedwing om sy nefie vas te hou terwyl sy hom aangerand het.”
Klopjag op perseel waar wasgoedpoeier vervals is
Ondersoek is ingestel oor die vervaardiging en verkope van vervalste waspoeier op die perseel.
Oud-Springbokbreier se vrou verdrink
Die voormalige Springbokbreier Peter de Villiers se vrou het glo Maandag in ʼn swembad in Gqeberha in die Oos-Kaap verdrink.
ToekomsVenster: Hoe lyk die legkaart van jou lewe?
Dalk kan jy die Here vra om vir jou insae te gee. Die vraag is tog hoe lyk die legkaart wat Hy vir jou lewe het en is die een wat tans vorm aanneem in kontras daarmee of belyn daarmee?
16-jarige bekoor by gospelsangkompetisie
“Natuurlik wou ek graag wen, maar op die ou end is ek net bly dat ek as instrument gebruik kon word om Jesus se naam te eer.”
Elon Musk koop groot aandeel in Twitter
Kenners bespiegel nou of dié miljardêr ʼn aktiewe rol in die platform se bedrywighede wil speel.
Seekoei ontsnap weens ‘gesteelde pale’
Die jong seekoeibul wat Sondag doodgery is, is glo uit sy trop in die Rietvlei-natuurreservaat verjaag.
Jacaranda FM vier Gekkedag met uitverkoopte komedievertoning
Schalk Bezuidenhout het Jacaranda FM-omroeper Martin Bester uitgedaag om sy lyf ook komediant te hou en die vertoning te open.
Hele wêreld asem vrot lug in
Volgens ʼn studie van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) asem meer mense besoedelde lug in as vier jaar gelede.
Voorgestelde gesondheidsregulasies kry dit hotagter
Die DA het ʼn beroep op die minister gedoen om die regulasies te onttrek, terwyl die organisasie FOR SA sê daar is nou lank genoeg teen geloofsgemeenskappe gediskrimineer.
Toyota, VW, weer ‘tops’ in Maart
Volgens Naamsa, oftewel die Motorvervoer-sakeraad, het alle segmente in die motorbedryf in Maart 2022 positiewe jaar-tot-jaar-groei getoon.
Werker by winkelsentrum vergruis
Die beseerde werker was in ʼn ernstige toestand toe paramedici na die toneel ontbied is.
Spaanse koning wens tennis-kroonprins geluk
“Ek was meer op my senuwees met die oproep as gedurende die wedstryd,” het Carlos Alcaraz gesê nadat hy die Miami-ope gewen het.
Putfonteinweg-moordenaars swaar gestraf
“Hierdie kinders het geen regverdige kans gehad nie. Hulle was weerloos en hul moord was gevoelloos.”
Klagte oor OBK se ‘rassistiese’ reaksie op Absa-hoof
As Suid-Afrika ʼn vaardige staat wil bou en hoë vlakke van ekonomiese groei wil bereik, moet hy wegdoen met die beleid om sekere poste vir sekere rasgroepe uit te hou, sê die DA.