Kelsey Musgrove is vier dae nadat sy nie teruggekeer het huis toe nie as vermis aangemeld.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 April 2022
Kaapstad beplan om R1 miljard te bestee aan padnetwerk
“Dit is die stad se voorneme om die kapasiteit van sy bestaande padnetwerk uit te brei terwyl pogings aan die gang is om meer en betroubare openbare vervoerdienste aan pendelaars te verskaf.”
Vrae oor toelae, gewelddadige protesaksie
Die organisasie eis ook antwoorde oor die brandstigting ná gewelddadige protesaksie wat Maandagaand brandskade op die Qwaqwa-kampus veroorsaak het.
‘Polisiemanne’ beroof glo taxi-bestuurder
“Die taxi-bestuurder was in ’n skoktoestand, maar was fisies ongedeerd.”
Sanef geskok oor Thembisa-10 toekenningkortlys haal
Sanef het aan die organiseerders van die internasionale nuusmediatoekennings (Inma) geskryf om sy kommer oor die benoeming uit te spreek, maar ten spyte hiervan bly die beriggewing een van die benoemdes.
Jou Twitter-blapse binnekort dalk gewysig
Dié nuus volg nadat Twitter se nuutste direksielid, miljardêr Elon Musk, ʼn aanlyn peiling onder sy volgelinge oor die behoefte aan ʼn wysigingsknoppie gedoen het.
Biomimikrie ‘n antwoord op hoë kunsmispryse
Op dié manier skep boere toestande wat bevorderlik is vir lewe, sodat die natuur sy werk kan doen. Laasgenoemde is gewillig as ʼn bemagtigende omgewing voorberei word.
RSG se programskuiwe ‘met die oog op volhoubaarheid, relevansie’
“Ons verwelkom hierdie veranderinge en neem luisteraars graag saam na die volgende seisoen.”
ToekomsVenster: Alles sal uitwerk
Mag die Here vandag vir jou lewe geloofsmoed gee om nie handdoek in te gooi nie. Alles sal uitwerk, sy beloftes is daarvan die waarborg.
Van Riebeeck en die kaleidoskoop van Kaapse geskiedenis
Hy het sy belofte gestand gedoen en dié dag, Stigtingsdag, is tydens sy bewind tot in 1662 jaarliks deur hom en sy mense herdenk.
Interpol en kie trek swendelaars in Jhb vas
Die klag spruit uit ’n voorval wat in April 2020 aangemeld is toe ʼn Amerikaanse onderneming uit sowat R8 miljoen ($500 000) bedrieg is.
Dié Bok-groep was Carter se gedugste teenstanders
“Elke keer wanneer ’n mens teen die Bokke gespeel het, het jy geweet jou lyf gaan tot die volgende Donderdag seer wees.”
Boek: ‘Eugene’ – Kirby van der Merwe
ʼn Aangrypende roman oor vriendskap en verraad.
Vyf SA’ners vanjaar op ‘Forbes’ se miljardêr-lys
ʼn Oud-Suid-Afrikaner pronk boonop vanjaar heel boaan die lys.
Gedig: Stakers
Lees SJ Pretorius se gedig, “Stakers”.
Beweerde dief in Transnet-pyp gekry
Die afgelope drie jaar is daar al sewe sterftes aangemeld van beweerde diewe wat met Transnet-pype gepeuter het.
Zontes trek van Moederstad na hoofstad
Of jy op soek is na ʼn naweek-avontuurfiets, of ʼn elke-dag-werk-toe-ry fiets, bied Zontes die perfekte model vir jou behoeftes.
Eerste sneeu van die jaar voorspel
Maksimum temperature van tussen 16 °C en 24 °C word dié naweek verwag.
Swartland-plaasmoord: Meer hulpbronne bepleit
Die jongste aanval op ʼn egpaar van Moorreesburg het opnuut die soeklig op landelike veiligheid geplaas. Ingrid Koch is vermoor en haar man, Frans, ernstig beseer.
Weduwee nóg ʼn week agter tralies
Caroline Ann Travers het Woensdag trane in die beskuldigdebank afgevee.