Mentorskap in die onderwys is van onskatbare waarde, maar moenie onderskat wat dit vir jou as mentor kan beteken nie.
Alles vir Woensdag 6 April 2022
Stephan groet krieket met blitsige vyftigtal
Dit is lekker om te weet dat Stephan Myburgh sy loopbaan op dieselfde manier teen die Kiwi’s afgesluit het as waarmee hy dit destyds as ’n jong seun in Pretoria begin het.
Blouligbrigades ‘roekeloos, gevaarlik’
“Die skuld is egter nie net die bestuurders s’n nie, hul passasiers moet net soveel blaam dra.”
Nuuskommentaar: Suid-Afrika bevry na 750 dae van ramptoestand?
Onder ramptoestandwetgewing kon die regering ʼn wettige diktatuur bedryf deurdat hulle eensydig ingrypende regulasies kon uitvaardig soos dit hulle behaag – sonder enige daadwerklike insette of oorsig.
Ed Sheeran wen ‘Shape of you’-saak
“Shape of you” was Brittanje se topverkoper vir 2017 en is die liedjie wat al die meeste op Spotify gestroom is.
Polisieminister moet opdok ná vrou se verkragting
Die vrou is 15 uur lank aangehou en herhaaldelik verkrag voor sy eindelik self uit haar aanvaller se kloue kon ontsnap.
Tom ‘cruise’ nou in KwaZulu-Natal
Cruise het vriendelik vanuit sy helikopter vir die groep plaaslike inwoners wat by die vliegveld bymekaargekom het, gewuif.
#JongStemme: Verwoestende uitwerking van wanfunksionele munisipaliteite
In my eie munisipaliteit, die Merafong-munisipaliteit, was daar onophoudelike kragonderbrekings in die munisipaliteit wat verwoestende uitwerking op die plaaslike ekonomie het.
Laerskool Constantiapark: Welkom in die Rooikat-paradys!
Hier is die hartklop en trots van elke onderwyser dat daar daagliks in elke klaskamer entoesiasme gekweek en gekoester word met hóé hulle die wát aanpak.
Die oorspronklike C-sportnuts?
Die C-sportnutssegment bars uit sy nate met mededingers om elke draai, maar die Forester staan sterk.
Foto’s: SA skoonheid voor kansel
Die troue het die afgelope naweek op ʼn spoggerige wynlandgoed in Stellenbosch plaasgevind.
Só ontbied stom tiener hulp
Ná ʼn ses ure lange soektog het die seun se pogings om aandag te trek, soek-en-reddingspanne na hom gelei.
Hartaanval eis boer voor heli neerstort
“Hy het in vrede gewerk en geleef, en ook in vrede gesterf.”
Vrou dog sy het nierprobleme, toe gaan sy huis toe met ʼn baba
ʼn Vrou is hospitaal toe met vermoedelike nierontsteking. Min het sy geweet dat sy binnekort ʼn baba in haar arms sou vashou.
Fietsryers, bly weg van dié plekke in Pta
Die DA sê daar is ’n toename in die diefstal van fietse aangesien opportunistiese misdadigers fietsryers teiken.
Kiwi’s, Fidji terug, maar Blitsbokke wil aanhou wen
“Ons is eintlik bly dat hulle weer terug is.”
Oudrugbykaptein in Oekraïne-konflik gedood
Intussen word verdere sanksies teen Rusland oorweeg.
‘Gevaarlike woonstelblok’ ontruim
Dit is die tweede woonstelgebou in Miami wat die afgelope jaar ontruim moes word omdat dit struktureel onveilig vir inwoners was.
Foto’s: Ware troufees vir Herman Kleinhans en bruid
“Ek het al baie troues in my lewe bygewoon, maar dit is anders wanneer jy die een is wat voor die kansel wag. Die oomblik is groter as wat ʼn mens vir enigiemand kan beskryf.”
Resep: ‘Tiaan Proe’ se visvingerpizza, aartappelgeregte en macaroni-en-kaas
Tiaan Langenegger is terug op die kassie met ʼn splinternuwe program, Tiaan Proe. Kry die nuutste episode se resepte hier.